Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Tygerberg Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Marlese C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Stil, rustig en sentraal geleë. Werner was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend perfek amazing. Regtig waar, 'n asemrowende ervaring. Die plek is netjies en skoon, en regtig 'n prag van die natuur se skoonheid. is werklik 'n wonderlike gasheer, 'n sout van die aarde, regte mens se mens, behulpsaam en so vriendlik. En die swembad is so skoon en helder. Sal beslis weer bespreek. Dankie. Adriaan en Bianca.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Onvergeetlike verblyf. Ek het onlangs die plesier gehad om by 14 Tygerberg Country Estate te bly, en dit was 'n ervaring wat al my verwagtinge oortref het. Geleë in 'n bekoorlike, prentjiemooi buurt, het hierdie lieflike bed en ontbyt die perfekte kombinasie van gemak, gasvryheid, en rustigheid gebied. Van die oomblik dat ons aangekom het, is ons hartlik verwelkom deur die genadige gasheer, wat ons dadelik tuis laat voel het. Sy opregte vriendelikheid en aandag aan detail was duidelik gedurende ons hele verblyf, wat verseker het dat ons alles gehad het wat ons nodig gehad het om te ontspan en ons tyd daar te geniet. Die kamer waarin ons gebly het, was pragtig versier, onberispelik skoon, en ongelooflik gemaklik. Die bed was 'n droom om in te slaap, met hoë kwaliteit linne wat 'n tikkie luuksheid bygevoeg het. Oor die algemeen was ons verblyf by 14 Tygerberg Country Estate niks minder as wonderlik nie. Die kombinasie van warm gasvryheid, gemaklike akkommodasie, en 'n rustige omgewing het dit 'n werklik onvergeetlike ervaring gemaak. Ek sou hierdie B&B sterk aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na 'n ontspannende en aangename wegbreek. En baie dankie aan Anuke, Axel en Klara dat julle ons verwelkom het elke keer as ons terug kom van 'n avontuur af. Ons kan nie wag om terug te keer nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolly S
1 nag
5.0
Jan 2024

We had a great stay even though it was short. Very safe area and our host was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Perfek vir oornag. Baie lekker en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Swembad was baie vuil. Swembad was baie vuil.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Chelleese V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing and relaxing. Our stay was amazing! We felt welcome and safe. Very quiet area as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wow, wow en wow. Dit was 'n amazing verblyf. Pragtige kamer en Werner en Francois is so vriendelik. Ons het werklik ons verblyf so baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letlhogonolo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Pleasant, comfortable. Werner was a beautiful and pleasant host. The house is warm, well lit, with amazing decor and art. We couldn't use the pool as it was raining, but the view from the deck is worth the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Peter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

Comfortable, peaceful, secure. Warm, friendly hosts. Loved their 3 gorgeous well behaved Great Danes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tygerberg Country Estate 14, Tigerstraat, Shere, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiJ7hhvTIjGVELJQNfwN59Hz4H8kybuen5HhAUHy2i6yTaTO0hd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 14 Tyberg Country Estate Tiger Street 0084 Gauteng 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -25.7954 28.382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang