@ Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Wikus L - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker gebly.
@ Rest se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Wikus. Ons waardeer dit.
Sanette M - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelik verwelkom en gasvrou baie hulpvaardig.
Hugo P - Jul 2023
Algehele gradering
Uitstekende gasheer, pynlik netjies en gerieflik.
Marinda L - Jul 2023
Algehele gradering
Met load shedding daar aangekom en daar was 'n warm fles beskikbaar.
Johann S - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige en stil omgewing na 'n lang dag op die pad.
Adri M - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marijke B - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Adele K - Mrt 2023
Algehele gradering
Ontspanne.
Roy E B - Feb 2023
Algehele gradering
Het baie veilig gevoel. Stil en rustig.
@ Rest se terugvoer
Hallo Oom Roy, baie dankie vir julle goeie resensie, ons waardeer. Blessings.
Ineke K - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik met alles wat nodig is.
Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Tersia B - Apr 2023
Algehele gradering
Baie oulike plek met eienaars. Die bad in die stort met gordyn werk net glad nie!
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang