Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir @ Rest
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Wikus L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus L

Lekker gebly.

Plek heel aangenaam. Dit is skoon en veilig. Naby aan groot winkelsentrum en naby die hoofweg ook. Die eienaar is ook baie behulpsaam.

@ Rest se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Wikus. Ons waardeer dit.

@ Rest
Sanette M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette M

Baie vriendelik verwelkom en gasvrou baie hulpvaardig.

Die gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom. Daar was voorsiening gemaak vir kragonderbrekings en die motor was veilig parkeer.

Hugo P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P

Uitstekende gasheer, pynlik netjies en gerieflik.

Kortkennis-bespreking was vinnig bevestig. Plek was silwerskoon, met al die nodige geriewe, veilige parkering en gasheer was baie behulpsaam. Sal definitief weer bespreek.

Marinda L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda L

Met load shedding daar aangekom en daar was 'n warm fles beskikbaar.

Baie bly gewees om die warm fles te kon hê.

Johann S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Baie rustige en stil omgewing na 'n lang dag op die pad.

Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid met 'n lekker soet bederfie saam die voorraad koffie, melk en beskuit om die dag mee af te sluit.

Adri M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri M

Fantasties.

Baie lekker en baie gerieflik.

Marijke B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marijke B

Baie rustig.

Ek sal hulle enige tyd aanbeveel, waarde vir geld en baie vriendelik.

Adele K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele K

Ontspanne.

Een nag oorgeslaap maar woonstelletjie is netjies en goed toegerus. Sal weer daar bly as geleentheid opduik vir besoek aan Bloem.

Roy E B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy E B

Het baie veilig gevoel. Stil en rustig.

Pragtige mense, stil en rustig.

@ Rest se terugvoer

Hallo Oom Roy, baie dankie vir julle goeie resensie, ons waardeer. Blessings.

@ Rest
Ineke K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke K

Gerieflik met alles wat nodig is.

@ Rest is 'n gerieflike oornag-plek wat voldoen aan al die vereistes. Dis netjies, skoon en die warm beddegoed was ideaal vir die ysige koue. Hulle was ook tegemoetkomend en flink om te antwoord toe ek hulle gekontak het met 'n spesiale versoek. Baie dankie daarvoor. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Danie S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Baie lekker gebly.

Mooi en baie netjies. Ons het van die groot slaapkamer gehou. Voertuig was ook veilig onderdak geparkeer.

Tersia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia B

Baie oulike plek met eienaars. Die bad in die stort met gordyn werk net glad nie!

Baie oulike plekkie. Oulike eienaars en behulpsaam. Die stort in die bad met gordyn werk glad nie!

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018e22b8251707722c147b6363015c142f4e70b9bd199476ac179478ca7ea943f050ba1b7b54ac22cf86ef183167ac71908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Van Laun Cresent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1377776 26.1713687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang