Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wikus L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. Plek heel aangenaam. Dit is skoon en veilig. Naby aan groot winkelsentrum en naby die hoofweg ook. Die eienaar is ook baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
@ Rest
Baie dankie vir jou terugvoer, Wikus. Ons waardeer dit.

Sanette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie vriendelik verwelkom en gasvrou baie hulpvaardig. Die gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom. Daar was voorsiening gemaak vir kragonderbrekings en die motor was veilig parkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo P
1 nag
5.0
Jul 2023

Uitstekende gasheer, pynlik netjies en gerieflik. Kortkennis-bespreking was vinnig bevestig. Plek was silwerskoon, met al die nodige geriewe, veilige parkering en gasheer was baie behulpsaam. Sal definitief weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Met load shedding daar aangekom en daar was 'n warm fles beskikbaar. Baie bly gewees om die warm fles te kon hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie rustige en stil omgewing na 'n lang dag op die pad. Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid met 'n lekker soet bederfie saam die voorraad koffie, melk en beskuit om die dag mee af te sluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Fantasties. Baie lekker en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marijke B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie rustig. Ek sal hulle enige tyd aanbeveel, waarde vir geld en baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele K
1 nag
5.0
Mrt 2023

Ontspanne. Een nag oorgeslaap maar woonstelletjie is netjies en goed toegerus. Sal weer daar bly as geleentheid opduik vir besoek aan Bloem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy E B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Het baie veilig gevoel. Stil en rustig. Pragtige mense, stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Riaan
@ Rest
Hallo Oom Roy, baie dankie vir julle goeie resensie, ons waardeer. Blessings.

Ineke K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Gerieflik met alles wat nodig is. @ Rest is 'n gerieflike oornag-plek wat voldoen aan al die vereistes. Dis netjies, skoon en die warm beddegoed was ideaal vir die ysige koue. Hulle was ook tegemoetkomend en flink om te antwoord toe ek hulle gekontak het met 'n spesiale versoek. Baie dankie daarvoor. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018e22b8251707722c147b6363015c142f4e70b9bd199476ac179478ca7ea943f050ba1b7b54ac22cf86ef183167ac71908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Van Laun Cresent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1377776 26.1713687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang