Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

@ Rest

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Rest bied gerieflike oornagverblyf in 'n tuinwoonstelletjie in Bloemfontein en het 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat die Rosepark Hospitaal of die Universiteit van die Vrystaat wil besoek.

Hierdie woonstelletjie het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars wit linne, badhanddoeke en seep word verskaf.

Daar is ook 'n leefarea met 'n kombuisie wat tee- en koffiemaakgeriewe het, tuisgemaakte beskuit en cappuccino-sakkies. Die kombuisie lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom het ook 'n lieflike tuin waar gaste rustig kan sit en hul koppie koffie in die oggende kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Wikus L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Plek heel aangenaam. Dit is skoon en veilig. Naby aan groot winkelsentrum en naby die hoofweg ook. Die eienaar is ook baie behulpsaam.
Feb 2024
Sanette M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie vriendelik verwelkom en gasvrou baie hulpvaardig. Die gasvrou het ons baie vriendelik verwelkom. Daar was voorsiening gemaak vir kragonderbreking...
Sien meer
Aug 2023
Hugo P
5.0
Uitstekende gasheer, pynlik netjies en gerieflik. Kortkennis-bespreking was vinnig bevestig. Plek was silwerskoon, met al die nodige geriewe, veilige ...
Sien meer
Jul 2023
Marinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Met load shedding daar aangekom en daar was 'n warm fles beskikbaar. Baie bly gewees om die warm fles te kon hê.
Jul 2023
Johann S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige en stil omgewing na 'n lang dag op die pad. Baie vriendelike ontvangs en gasvryheid met 'n lekker soet bederfie saam die voorraad koffie,...
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Laun-singel 14, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA018e22b8251707722c147b6363015c142f4e70b9bd199476ac179478ca7ea943f050ba1b7b54ac22cf86ef183167ac71908e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 14 Van Laun Cresent Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.1377776 26.1713687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang