Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Warnerdoone Beachfront Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Erika G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Amazing. Would highly recommend. Always nice to stay there! Everything is clean and the view is absolutely amazing. WiFi is also very good. Would definitely go back there! Thank you so much for everything!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Fatasmagories lekker! Hierdie plekkie is pragtig en stel glad nie teleur nie. Die asemrowende see-uitsig wat jy dag en nag hoor en kan sien maak alles die moeite werd. Sal vir seker weer van hierdie verblyf gebruik maak en sal dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Uitstekende ligging en rustige verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die woonstel was skoon, netjies en ons het heerlik gekuier. Die strand is loopafstand van die plek af en baie veilig. Hulle sien ons beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Net te duur. Vir die prys, geen lugversorging nie, waaier in die kamer werk nie, Matrasse in die spakamer is versleten.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Veli M
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Jun 2024

Excellent apartment. Beautiful apartment, clean, and enjoyed every moment spent there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Carine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Baie gerieflike woonstel geleë op die strand. Twee badkamers is wonderlik as jy kinders het. Die woonstel beskik oor alles wat jy benodig. Pragtige uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques L
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Baie lekke gebly. Baie lekke gebly, al wat my gepla het, is die DStv-paKket wat nie voldoende was nie, mens kon amper niks kyk nie, veral geen sport nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria E
Kort verblyf
4.2
Feb 2023

Pragtige uitsig. Die woonstel is ideaal geleë, met 'n pragtige uitsig oor die strandfront en die see. Dit was heerlik om in die son- en eetkamer te sit en eet, terwyl ons oor die see uitkyk. Dit was skoon, netjies en ons het veilig gevoel. Wat egter 'n suur smaak los, is die gesukkel en gebrek aan kommunikasie, om my terugbetaalbare breekskade-deposito terug te kry. Dit is veronderstel om binne 7 werksdae terugbetaal te word. Nniks is gebreek of beskadig nie. Vandag is die 11de werksdag, en na 3 uitreikings van my af, is die geld steeds nie in my rekening nie, en het ek ook geen kommunikasie ontvang dat dit op pad is nie. Vir hierdie rede alleen, sal ek tien teen nie weer van dié woonstel gebruik maak nie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amouri F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Fantasties. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pjh S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Lekker. Alles was baie lekker, net ver om te ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 196

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 030
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a2779afdd89e1036827e1b833a587ecfd18545518fdfdbe39bc261c37c5a823532cb8e529a8c3b5d52e89b399d26dd3936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 181 Kingsway Street 14 Warnerdoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.079129107167 30.870947152305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang