14 Warnerdoone Beachfront Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 030 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
14 Warnerdoone Beachfront Apartment is 'n bekoorlike, pragtige strandfrontwoonstel met 'n uitstekende ligging op Amanzimtoti se hoofstrand. Hier kan jy 'n uitsig oor die branders en die oseaan van al die leefareas en slaapkamers af geniet.
Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die woonstel het beide stort- en badgeriewe.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.
LED-liggies en kerse word tydens beurtkrag voorsien.
Amanzimtoti is 'n kusdorp in die suide van Durban. Die dorp is bekend vir sy warm klimaat, verskeidenheid strande en is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers. Die jaarlikse Sardientjieloop lok ook duisende toeriste na die dorp se strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 206
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 14 Warnerdoone Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Warner Beach Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang