Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14 Warnerdoone Beachfront Apartment

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 030 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

14 Warnerdoone Beachfront Apartment is 'n bekoorlike, pragtige strandfrontwoonstel met 'n uitstekende ligging op Amanzimtoti se hoofstrand. Hier kan jy 'n uitsig oor die branders en die oseaan van al die leefareas en slaapkamers af geniet.

Die woonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Die woonstel het beide stort- en badgeriewe.

Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word ook voorsien.

LED-liggies en kerse word tydens beurtkrag voorsien.

Amanzimtoti is 'n kusdorp in die suide van Durban. Die dorp is bekend vir sy warm klimaat, verskeidenheid strande en is 'n gewilde toeristebestemming, veral vir branderplankryers. Die jaarlikse Sardientjieloop lok ook duisende toeriste na die dorp se strande.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Erika G
Besigheidsreis
5.0
Amazing. Would highly recommend. Always nice to stay there! Everything is clean and the view is absolutely amazing. WiFi is also very g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Fatasmagories lekker! Hierdie plekkie is pragtig en stel glad nie teleur nie. Die asemrowende see-uitsig wat jy dag en nag hoor en kan sien maak alles...
Sien meer
Jun 2023
Erika G
Saam met vriende
5.0
Uitstekende ligging en rustige verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel. Die woonstel was skoon, netjies en ons het heerlik gekuier. Die strand is loopafs...
Sien meer
Mei 2023
Carine M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflike woonstel geleë op die strand. Twee badkamers is wonderlik as jy kinders het. Die woonstel beskik oor alles wat jy benodig. Pragtige ui...
Sien meer
Apr 2023
Jacques L
Gesin met tieners
4.6
Baie lekke gebly. Baie lekke gebly, al wat my gepla het, is die DStv-paKket wat nie voldoende was nie, mens kon amper niks kyk nie, veral geen sport n...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 65

Resensies 196

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 14 Warnerdoone Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingsway-straat 181, 14 Warnerdoone, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97a2779afdd89e1036827e1b833a587ecfd18545518fdfdbe39bc261c37c5a823532cb8e529a8c3b5d52e89b399d26dd3936?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 030 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 181 Kingsway Street 14 Warnerdoone 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.079129107167 30.870947152305

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang