Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1401 Hibernian Towers

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hibernian Towers, Krugerstraat 9, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

1401 Hibernian Towers is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van die Strand. Met 'n asemrowende see-uitsig en ligging na aan plaaslike restaurante en winkelsentrums, verseker hierdie woonstel 'n onvergeetlike ervaring.

Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan buite op die stoep kuier terwyl hulle die asemrowende uitsig oor die strand bewonder. Die Hibernian Towers-kompleks bied 'n verskeidenheid geriewe op die perseel, insluitend 'n verhitte swembad, gimnasium, stoomkamer, dagspa en 'n restaurant. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 191

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hibernian Towers, Krugerstraat 9, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hibernian Towers, Krugerstraat 9, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96d25c4162860258b5fae406769d98aab754e33e131c10c8012046f20c1186ab3003cce9b72be18b07070226e7d6f6f70526?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) Hibernian Towers 9 Kruger Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.114105136055 18.822729533695

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang