Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Amanzi

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

1402 Amanzi is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die bekende en veilige Amanzi-kompleks met 'n uitsig oor die Amanzimtoti promenade. Die kompleks is naby aan talle winkels en restaurante en het direkte toegang tot die promenade en die Amanzimtoti hoofstrand. Die woonstel is op die veertiende verdieping en bied 'n panoramiese see-uitsig.

Die woonstel is geskik vir 4 gaste en daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf en broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste. Die leefarea het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die Amanzi-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, selfsorgwasgoedgeriewe en veilige ondergrondse parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Johan H
Gesin met tieners
5.0
Very relaxing and close to all the activities. Awesome view. Clean. Safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Herman L
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n baie aangename en rustige vakansieweek. Baie skoon en netjiese woonstel. Asemrowende see-uitsig. Reg op die strand. Rita was vriendelik en ...
Sien meer
Mrt 2024
Andre V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Rustig. Rita is vriendelik en gasvry. Sal beslis weer gaan.
Jul 2023
Anita V
Gesin met tieners
4.8
Eenheid is mooi en diens van Rita was baie gaaf. Ons het die tydjie geniet. Baie dankie.
Apr 2023
Johann N
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflike basis naby die hospitaal en 'n lieflike uitsig oor die see. Die woonstel was netjies, superskoon en die ontvangspersoneel was vriendelik. S...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 109

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1402 Amanzi het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 51, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33cb4606fe336eed65b84cbe19906f76e0ba14ccea7278a21bd2d1d88733bc9106ea2a7c026a4762b5b038091ad403b778cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 51 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.053353731114 30.886869682872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang