1402 Hibernian Towers
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 184
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Elvida S - Sep 2024
Algehele gradering
Ongelooflik, fantasties, rustig.
1402 Hibernian Towers se terugvoer
Beste Elvida
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer jou terugvoering opreg. Dit was wonderlik om julle hier by ons te ontvang. Baie dankie dat julle die woonstel so skoon en netjies gelaat het met vertrek. Ons sien baie daarna uit om julle weer hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete,
Hanlie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruger-straat 9, Hibernian Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang