Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Ocean View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Alma V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons kuier was baie lekker gewees en sal die woonstel beslis aanbeveel en weer besoek. Ons het baie gerieflik en veilig gekuier. Die uitsig was asemrowend, die woonstel goed toegerus, alles netjies, en onderdak parkering was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Sal graag weer daar wil bly! Ons het dit baie geniet om daar te bly. Veilig, skoon, gerieflik, personeel baie vriendelik en behulpsaam, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie oulike plekkie. Die plek is baie oulik, die wind is net bietjie erg op die 14de vloer. Ons het die bed in die sitkamer gesit, dit was baie beter. Ek sal graag aanbeveel vir die mense wat langer bly om 'n paar goedtjies daar ekstra te hê, soos toiletpapier en skottelgoedseep. Veral vir ons wat gevlieg het en alles moes koop en nie huis toe kon vat nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Lekker. Ja, ons het lekker gebly en die uitsig was baie mooi.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2024

Baie aangenaam. Lekker gebly. Ons was daar vir 19 dae en 'n probleem was dat die lakens en handdoeke nie geruil was nie. Geen WiFi is ook 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Reëlings was vriendelik en doeltreffend, uitsig was asemrowend. Die verblyf was uitstekend. Kleiner dingetjies wat verblyf sal vergemaklik is: Glas vir tandeborsels, spuitseep vir hande was en luukser duvet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reana E
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Die woonstel is baie goed toegerus met alles mat 'n mens nodig het. Ons het heerlik gebly en dis baie nejies. Die uitsig is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjies en skoon. WiFi sal 'n pluspunt wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freya R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie gerieflike, goed toegeruste eenheid met 'n fantastiese uitsig. Vensters kan dalk net skoner wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie E
Kort verblyf
4.8
Des 2023

Fantasties. Pragtige uitsig. Baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341867ba763e10b7cb1eeafe2c7e093f074a5705ba8fd8ef93f1f5b79c9854802fae06e8307a04f219f7451d914a7a0ad121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.124355296178 18.83169317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang