Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Ocean View

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir 1402 Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alma V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma V

Ons kuier was baie lekker gewees en sal die woonstel beslis aanbeveel en weer besoek.

Ons het baie gerieflik en veilig gekuier. Die uitsig was asemrowend, die woonstel goed toegerus, alles netjies, en onderdak parkering was 'n bonus.

Gerhard M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Sal graag weer daar wil bly!

Ons het dit baie geniet om daar te bly. Veilig, skoon, gerieflik, personeel baie vriendelik en behulpsaam, goed geleë.

Nadia K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia K

Baie oulike plekkie.

Die plek is baie oulik, die wind is net bietjie erg op die 14de vloer. Ons het die bed in die sitkamer gesit, dit was baie beter. Ek sal graag aanbeveel vir die mense wat langer bly om 'n paar goedtjies daar ekstra te hê, soos toiletpapier en skottelgoedseep. Veral vir ons wat gevlieg het en alles moes koop en nie huis toe kon vat nie.

Andre D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D

Lekker.

Ja, ons het lekker gebly en die uitsig was baie mooi.

Leon M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leon M

Baie aangenaam.

Lekker gebly. Ons was daar vir 19 dae en 'n probleem was dat die lakens en handdoeke nie geruil was nie. Geen WiFi is ook 'n probleem.

Jan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan J

Reëlings was vriendelik en doeltreffend, uitsig was asemrowend.

Die verblyf was uitstekend. Kleiner dingetjies wat verblyf sal vergemaklik is: Glas vir tandeborsels, spuitseep vir hande was en luukser duvet.

Reana E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reana E

Die woonstel is baie goed toegerus met alles mat 'n mens nodig het.

Ons het heerlik gebly en dis baie nejies. Die uitsig is asemrowend.

Chris P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Baie netjies en skoon.

WiFi sal 'n pluspunt wees.

Freya R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freya R

Baie gerieflike, goed toegeruste eenheid met 'n fantastiese uitsig.

Vensters kan dalk net skoner wees.

Hanelie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanelie E

Fantasties.

Pragtige uitsig. Baie veilig.

Phillip B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Great place.

Waarde vir geld.

Gerhardus V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus V

Baie baie lekker.

Daar is net een ding as jy nie rugkwale het nie, sal daardie matras vir jou gee.

Riaan D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Pragtige eenheid met 'n asemrowende uitsig!

Ons sal dit beslis aanbeveel.

Udo A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Udo A

Kaapstad. Hier maak julle herinneringe!

​Kaapstad, die plek wat verdien om op die toplys ter wêreld te wees, sterk aanbeveel, sit dit op jou emmerskoplys om te bly of geniet jou vakansie, dis waar herinneringe gemaak word. Kom kyk self.

Louwma S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwma S

Die uitsig is asemrowend. Alles wat jy nodig het is daar.

Net gesukkel met warm water. Die voordeurslot is moeilik om te sluit. Verder het ons heerlik gebly. Sal weer daar bly.

Gerda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M

Uitsig was asemrowend, baie rustig en netjies. lekker sentraal geleë.

Ons het bitter lekker gebly en gekuier. Sal definitief weer gebruik vir bestemming.

1402 Ocean View se terugvoer

Dit was wonderlik om julle hier te ontvang en ons sien baie daarna uit om julle in die toekoms weer te verwelkom.

1402 Ocean View
Henri A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri A

Lekker gebly, mooi woonstel.

Meestal vroeg uit en laat ingekom - so 'n vinnige werk-holiday, maar geen probleme met verblyf nie.

1402 Ocean View se terugvoer

Beste Henri
Baie dankie vir jou resensie. Ons ag baie waarde aan elke terugvoering en waardeer dit.
Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder

1402 Ocean View
Gerhard M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard M

Wolmus oor die oë.

Sukkel om woorde te kry. As jy instap is teëls stukkend, slaapkamerdeur se handvatsel is stukkend. Die gordyn moet toegehou word anders word in gekyk vanaf stoep. Badkamer se houer is stukkend. Verrassing is dat jy self vir krag moet betaal. Geen inventarislys en sitbank is geskeur. Op tweede dag na navrae gerig is daag opsigter op met 'n lamp want geen voorsiening word gemaak vir gaste vir beurtkrag. Sy opmerking was dat ons moet besef dit is selfsorg en mense steel die goed en sy finale opmerking was dat hy hoop ons bly nooit weer daar nie. Na alles gesê betaal jy breekskade deposito maar alles is dan reeds gebreek voor jy inkom? Sal beslis nie hierdie plek aanbeveel nie.

1402 Ocean View se terugvoer

Beste Gerhard
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer jou terugvoering. Uit al ons resensies op die webblad is ons jammer dat jy so voel.

1402 Ocean View
Bryan W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan W

A lovely, clean apartment with sea and mountain views. Conveniently situated.

I would suggest that an emergency light be provided for periods of power outages due to electricity load shedding. Only one toilet roll was provided and as we stayed for five nights, that was a small inconvenience.

Christina F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina F

Fantasties en rustig.

Dit was 'n heerlike wegbreek in die ongelooflike eenheid wat see uitsig het by die voordeur en vanaf stoep. Dit was goed vir my liggaam en siel. Ek het net toegesluit en gaan stap. Als was netjies en skoon. Definitief die moeite werd en sal enige tyd weer bespreek. Dankie.

Chris J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris J

Pragtige woonstel met die beste uitsig.

Ocean View 1402 is 'n pragtige woonstel. Dit is netjies en skoon en goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en meer. Net die uitsig maak die besoek die moeite werd. Die enigste klagte is dat daar nie WiFi is nie, al is 'n vesel-internetpunt in die woonstel beskikbaar.

Amalia L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia L

Was baie gerieflik en sal dit aanbeveel.

Asemrowende uitsig. Woonstel is goed toegerus met al die nodige.

Ds Jr Kramer K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ds Jr Kramer K

'n Pragtige goed versorgde eenheid met alle gerief beskikbaar en netheid wat getuig van deeglike sorgsaamheid.

Hierdie eenheid is die beste wat ek nog ooit in die Wes-Kaap bewoon het. Dit beid toegang tot die direkte omgwing en 12 dae was steeds nie genoeg om alles te kon besigtig nie.

Hannah L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah L

Lovely stay with a view!

I so enjoyed my stay in a spacious, clean space with an exceptional view and great security.

Simon K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon K

Lekker

Die gebrek aan internet was 'n probleem.

Daniel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel S

Dit was rustig, veilig en die uitsig was asemrowend.

Ons kon lekker rus en stap langs die see. Alles was lekker.

Lin S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin S

Aangenaam. Skoon en netjies.

Sal vir seker weer van 1402 gebruik maak! Loadshedding - 'n liggie sal handig te pas kom. Pikdonker met loadshedding. Asbak vir die wat op die balkon rook. 'n Spieël naby 'n kragpunt om hare te doen.

Anso B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anso B

Briljant.

Die verblyf is baie skoon en netjies. Ongelooflike uitsig.

Simone V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V

Amazing view.

We would definitely go back for a visit again in future! The kitchen has everything one may need. Kitchen is fully equipped and everything was extremely clean and neat. We felt safe and the accommodation is so ideally situated, close to Stellenbosch and Cape Town. We loved every minute of our stay.

Christo R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Wonderlik. Geen klagtes nie.

Baie netjies en veilig, baie goeie ligging.

Johannes (jannie) V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes (jannie) V

Asemrowende uitsig oor die oseaan en by voordeur uitsig op die Kaapse berge.

Sal vir altyd daar wil bly.

Petro D - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro D

Fantastiese uitsig en baie rustig. Sal enige tyd weer gaan.

Het heerlik gebly in 'n rustige plek met 'n asemrowende uitsig.

Jaco E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Uitsig is verruklik, sal definitief weer wil gaan

Goeie ligging, netjies, WiFi beskikbaar (op eie router, maar internet swak opvangs), personeel vriendelik, uitsig onverbeterlik.

Christine M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Skoon, ruim, alle benodigdhede.

Dit was 'n onvergeetlike vakansie vir 10 dae. Heidi die gasvrou so 'n liewe mens en alles was piekfyn gereël. Die woonstel was baie netjies en die see-uitsig is onbeskryflik. Die ruim stort is 'n plus asook moderne netjiese woonstel. Sal definitief weer gaan.

Elmarie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie B

Baie netjies en skoon.

Woonstel is baie netjies, skoon en ruim.

Elaesar M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaesar M

It was great.

The view was spectacular. Everything a person needed was at hand.

Bennie H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H

Was heerlik gewees.

Sal enige tyd weer daar bly, was baie lekker. Dankie dankie!

Ilonka V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilonka V

Awesome.

Was really neat and quite.

Menitza B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Menitza B

Fantastiese see-uitsig.

Jammer die stoep was nie skoongemaak nie. Baie sand in die skuifdeur se rollers. Yskas geweldig gestink na knoffel! Verder fantasties.

Andre D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Fantasties lekker.

Pragtige see-uitsig en by die strand. Lekker naby aan restaurante en groter winkels.

Thiana W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thiana W

This apartment and view was exactly what I needed!

Peace and quiet! Nature at its best! I loved the view! I did not want to leave! Friendly staff, safe and clean! Stunning views!

Janine P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine P

Asemrowend

Dit was als due moeite werd. Elke mens verdien om in die eenheid te gaan ontspan. Dit is baie relaxing en ek sal dit aanbeveel aan elkeen wat hier wil bespreek. Die mooiste mooi uitsig. Ons kom weer definitief.

Shawn R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn R

Ek en my vrou het die naweek by Ocean View 1402 gespandeer.

Met jou aankoms is die pragtige gebou en veiligheidsaspekte opmerkwerkend. Die woonstel is modern met alles wat jy nodig het. Die uitsigte was asemrowend en jy kan in gerief ontspan.

Rachel E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel E

Het baie lekker gebly, sal graag weer kom.

Al wat gepla het, was die stoep lig wat heelnag brand. Bietjie lastig vir ligte slapers.

Shellynne M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shellynne M

Amazing sea view.

Beautiful place to go visit. Ocean view 1402 dis die beste plek om te kuier. Dit het asemrowende see-uitsigte wat jou so rustig laat voel.

Marli V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V

Ons het verskriklik lekker gekuier. Perfekte ligging en naby aan alles.

Die enigste probleem wat ons met die eenheid gehad het was dat daar geen WiFi was nie.

Johan G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Excellent unit and location.

Fulfilled all required expectations.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende eenheid en ligging.

Voldoen aan alle vereiste verwagtinge.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Joe C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe C

Unforgettable! Perfect holiday home!

See stars.

Dries B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dries B

Baie mooi gebou met aankoms, maar wow - wanneer jy by die eenheid instap!

Baie maklik om te kry. Die eenheid het als. Ek meen dit het als gehad wat nodig was. Vanaf skottelgoedwasser, tuimeldroër ens. Lekker modern, maar die uitsig gaan jy nie beter op 'n ander plek kry nie. Die view het ons voete onder ons uitgeslaan! Ons sal definitief weer kom kuier by 1402. Klein dingetjies wat bietjie gepla het was die bed was effe hard was en daar was 'n snaakse reuk in die badkamer na die stort of bad uitgetap is, maar het dan binnekort verdwyn. Verder, was dit een amazing kuier by 1402. Sal dit aanbeveel vir almal. Dis nie baie groot nie, ook nie baie klein nie. Net lekker vir 2 mense, en dis baie privaat. Jul sal nie spyt wees nie. En als is loopafstand lekker langs die strand af vanaf Ocean View.

Ruan N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan N

Die verblyf was netjies en die uitsig fantasties.

Die woonstel was netjies, modern en goed geleë.

Juriha H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juriha H

Rustig en lekker.

Baie mooi uitsig, maar die drein ruik.

Johannes V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Baie mooi.

Uitsig is pragtig en dis rustig.

Freddie (dr F A ) V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie (dr F A ) V

Gerieflike woonstel, pragtige uitsig, baie goeie sekuriteit, gerieflik geleë, al die nodige geriewe vir so 'n verblyf.

Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Zandile N - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandile N

Perfect place for relaxing.

Really enjoyed our stay and we're definitely coming back on our next vacation. Place is very neat and quiet.

Maryna E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E

Awesome plek.

Alles was soos verwag op die foto's. Dis 'n baie groot eenheid, baie netjies, beste view. Die gebou waarin die eenheid is, is skoon, stil en almal is baie vriendelik. Ons sal definitief terugkeer.

Connie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie D

Fantasties.

Ons het die naweek terdeë geniet. Plekkie baie mooi en goed toegerus. Kort net 'n rakkie in stort vir seepgoed maar baie netjies, ruim en gerieflik en uitsig fantasties.

Jan K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan K

Ongelooflike uitsig.

Goed toegerus. Skoon en netjies.

Maritza D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Fantasties! Met die mooiste uitsig oor Valsbaai!

Ons verblyf by Ocean View 1402 was heerlik! Dit het die mooiste uitsig oor Valsbaai. Dis rustig en baie veilig. Ek sal dit vir enige een aanbeveel wat in die Strand/Gordonsbaai of selfs Somerset-Wes wil gaan vakansie hou.

Wikus J - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus J

Asemrowend!

Dit was amazing met 'n wêreldklas uitsig. Badkamer het soos rook geruik maar die res van die ervaring was fantasties!

Nico M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Recommended breakaway.

Clean and tidy flat with an amazing view.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aanbevole wegbreek.

Skoon en netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anna J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna J

Uitsig was pragtig. Woonstel was netjies.

Ons het ons verblyf geniet. Die uitsig was ongelooflik. Woonstel het al die nodige in gehad. Genoeg spasie in die leefarea.

Fanus H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus H

Oulike plek baie modern.

Heerlik gekuier sal weer daar wil tuisgaan.

Tanya V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Baie lekker en rustig.

Smaakvol en goed toegerus met pragtige uitsig. Kan net dalk gaste inlig dat krag "prepaid" is.

Estie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estie B

Lieflike woonstel, pragtige uitsig!

Baie lieflike woonstel met al die geriewe wat mens nodig het, sal hom definitief aanbeveel. Prys is billik. Uitsig is fantasies, kan nie vir beter gevra het nie.

Bennie K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie K

Lekker genoeg en gerieflik vir 2 mense.

Was baie lekker. Geniet al die geriewe. Bed baie hard. Groter TV.

Tertia V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Ongelooflike uitsig met alles wat jy nodig het.

Baie netjiese woonstel met alles wat 'n mens benodig. Die swembad en braaigeriewe is ook skoon en netjies. Goeie ligging naby verskeie restaurante.

Johan F - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F

Verblyf baie geniet.

Dit was heerlik om in Ocean view 1402 te bly. Netjies en skoon gewees en uitsig is asemrowend oor Valsbaai. Parkering was veilig en dis baie sentraal. Sal beslis weer daar bly.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341867ba763e10b7cb1eeafe2c7e093f074a5705ba8fd8ef93f1f5b79c9854802fae06e8307a04f219f7451d914a7a0ad121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.124355296178 18.83169317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang