Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1402 Ocean View

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean View is een van die manjifieke hoë geboue aan die Strand-strandfront. Woonstel 1402 is op die 14de vloer geleë en bied dus ononderbroke, asemrowende see-uitsigte oor Valsbaai.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en badkamer met 'n groot vrystaande stort en hoekbad. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n yskas, mikrogolfoond, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met 2 kroegstoele. Gaste kan totale privaatheid ervaar terwyl hulle die uitsig vanaf die sitarea geniet. Om by te dra tot die gerief, ontspan op 'n leeraanraak sagte wit rusbank met L-vorm dagbed. Daar is 'n platskerm-TV met DStv in die leefarea.

Ocean View het 'n 24-uur-gaste-ontvangsarea en kringtelevisie-toesig. Die gebou het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Toegang is deur 'n afstandbeheerde hek met 1 ondergrondse parkeerplek beskikbaar.

Ocean Basket-seekosrestaurant is stapafstand vanaf Ocean View en bied 'n diverse seekos-spyskaart wat ook spog met pragtige see-uitsigte.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 68 resensies vir 1402 Ocean View
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink 1402 Ocean View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Strandweg 36, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA341867ba763e10b7cb1eeafe2c7e093f074a5705ba8fd8ef93f1f5b79c9854802fae06e8307a04f219f7451d914a7a0ad121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 36 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.124355296178 18.83169317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang