Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

141 Goble

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smiso Nkwanyana-weg 114, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 R743 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

141 Goble is 'n pragtige, oop, vars selfsorgwoonstel in Morningside, een van Durban se gewildste voorstede, wat grens aan Berea en die Umgenirivier. Dié instansie bied die perfekte ligging naby die middestad en Umhlanga, maar ook ver genoeg om die stilte te waardeer. Dit is in lowerryke strate geleë, weg van die skares af. Hier is heelwat om jou besig te hou. Dit is naby die stadion-area, pragtige parke en goue strande.

Die oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n koninggrootte-bed (2 enkelbeddens beskikbaar), 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrgolf, eetgerei en breekware. Daar is 'n gerieflike lessenaar en gratis WiFi-toegang. Die sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV met 'n TV-stroomboks en Netflix.

Die kombuis lei na 'n privaat binnehof. Die eenheid is op die eienaar se perseel, maar het 'n aparte ingang en privaat parkeerplek in 'n motorhuis. Die enheid het ook sy eie alarm met 24 uur-reaksie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Italiaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Tammy G
5.0
Perfect for a few nights. The apartment had everything we needed and more. Great stay with the most comfortable bed I've ever slept in!...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Nadine H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en veilig. Baie skoon en netjies. Baie privaat en gerieflik en baie veilig. Parkering in 'n motorhuis met 'n deur na die woonstel.
Aug 2024
Ncebakazi N
Saam met lewensmaat
5.0
Best self catering. Thank you so much to the host from check in to check out they have been the best, the place is very nice and has al...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Dirk V
Gesin met tieners
5.0
Netjies, skoon en veilig. Ons het heerlik gebly. Dalk eerder geskik vir twee persone of gesin met klein kinders a.g.v. die ruimte. Ons was net in Durb...
Sien meer
Mrt 2024
Danelle K
Gesin met tieners
4.6
Great accommodation. Lovely stay. Host was kind, helpful and friendly. Would definitely visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claire & Gareth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Smiso Nkwanyana-weg 114, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 141 Goble het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 3)
Vanaf R990
R990 R743
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Smiso Nkwanyana-weg 114, Morningside, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dbbd9f34e905ca68409c40109c74f03666870ab689d75f623ad5f3e30d8c68a4f37c2666021838dc90af8c2dffecbc6402a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R743 per nag (plek vir 3) 11 5 1 5 141 Smiso Nkwanyana Raod Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.82088 31.021188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang