1420 Trilogy Menlyn Maine
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarand-laan, Menlyn Maine, Waterkloof Glen, The Capitol Trilogy, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1420 Trilogy Menlyn Maine is 'n stylvolle selfsorgeenheid op die derde verdieping in 'n hotel in Waterkloof Glen. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.
Hierdie oopplan-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaaparea met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Daar is lugversorging en 'n TV. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n privaat balkon met 'n uitsig oor die stad.
Die hotel bied geriewe soos 'n swembad op die dak, 'n gastesitarea, kroeg-area, restaurant, gimnasium en binnehof. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Dit is ideaal vir gaste wat na Pretoria reis.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lerato Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Amarand-laan, Menlyn Maine, Waterkloof Glen, The Capitol Trilogy, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink 1420 Trilogy Menlyn Maine het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Amarand-laan, Menlyn Maine, Waterkloof Glen, The Capitol Trilogy, Pretoria, 0181, Gauteng