1427 on Hornbill
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 1427, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R2 952 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
1427 on Hornbill is 'n ruim dubbelverdieping-selfsorghuis in Marlothpark in die suidelike deel van die Krugerwildtuin, naaste aan die Krokodilbrughek.
Die huis is stapafstand vanaf die Krokodilrivier en het 4 slaapkamers met lugversorging, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer is 'n solderkamer met 6 driekwartbeddens. Gaste deel 3 badkamers wat elkeen 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, kisvrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Gaste kan hul maaltye in die oopplan-eetarea geniet en die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.
Die leefarea lei na die stoep met 'n privaat plonspoel en 'n lapa met 'n bomabraai-area. Daar is ook 2 watergate waar wild en voëls dikwels gesien kan word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Denise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Hornbill-straat 1427, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink 1427 on Hornbill het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hornbill-straat 1427, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang