14B The Loop
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Riana P - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige en veilige verblyf. Stil woongebied.
Ferdinand H - Jun 2021
Algehele gradering
Gevoel asof ek by die huis is.
Louise H - Jun 2021
Algehele gradering
Guest friendly.
Hendrina M - Mei 2021
Algehele gradering
So mooi na ons welsyn gekyk, baie baie dankie.
Laureen S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Annatjie P - Mrt 2021
Algehele gradering
Welkom en veilig gevoel.
Chadwick S - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Susan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie gasvrye mense! Baie skoon en netjies. Sal weer gaan kuier. Ligging uitstekend.
Illze M - Mrt 2021
Algehele gradering
Ontspanne ervaring.
Renee V - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker blyplek met vriendelike gasheer!
Lourens J - Jan 2021
Algehele gradering
Nie goeie waarde vir geld!
14B The Loop se terugvoer
Ons wil eerstens net verskoning vra. Die reen wat daardie aand geval het was by die 100ml, ( Cyclone Eloise) dus met die harde reen het die dak begin lek en die krag het getrip.
Al die probleme is intussen reggemaak. Die reuk was van vorige "fumigation".
Ons het ook vir die kliente 'n verskoning gestuur, en 'n gratis aand aangebied in die toekoms, sou hulle weer wou kom.
Linda N - Nov 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het!
Marynza D - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Danél V - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Debbie F - Jan 2020
Algehele gradering
Lovely! Accommodating! Safe! Quiet!
14B The Loop se terugvoer
Thanks, Debbie, for staying with us. Hope to see you soon again.
Regards,
Alf
Helene K - Des 2019
Algehele gradering
Very good experience.
14B The Loop se terugvoer
It was a real pleasure to have you stay over as guests at our establishment. We hope to see you soon. Regards, Alf.
Chris J - Des 2019
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, naby alles.
14B The Loop se terugvoer
Baie dankie Chris vir die review.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Alf
Elana S - Nov 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Kgomotso P - Okt 2019
Algehele gradering
A home away from home.
Marais T - Okt 2019
Algehele gradering
Very nice stay with a friendly host.
Ernie N - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is die perfekte oorslaapplek met alles wat 'n mens benodig.
Annelize M - Aug 2019
Algehele gradering
Very good and friendly people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker en vriendelike mense.
Skoon en netjies.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Deik V - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Lydia K - Jul 2019
Algehele gradering
Gemaklike ligging en netjiese eenheid.
Petrus V - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was baie goed.
Nathania T - Mei 2019
Algehele gradering
Vriendelik en netjies.
Reinette V - Apr 2019
Algehele gradering
Veilige, rustige verblyf
Christie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Elmarie J - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Nadia S - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties en gerieflik!
Tertius V - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantastiese mense, diens en plek!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 14B, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang