Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

14B The Loop

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Riana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Rustige en veilige verblyf. Stil woongebied. Baie vriendelike diens, die ligging is uitstekend en dis vinnig om op snelweë en by inkopiesentrums uit te kom. Die kamer is baie goed ingerig en skoon. Heerlike warm water by die kombuis en badkamer. Geleë in n baie stil woongebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand H
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Gevoel asof ek by die huis is. Sentraal geleë en 'n baie rustige en veilige omgewing. Die bestuur is vriendelik en behulpsaam en laat 'n mens welkom voel. My volgende bespreking is reeds gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Guest friendly. Out and out guest centred. Will definitely stay over again. Kept us up to date about the load shedding every day. They are always there for the guests, no matter what.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

So mooi na ons welsyn gekyk, baie baie dankie. Baie dankie Alf, ons waardeer jou ekstra moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laureen S
1 nag
5.0
Mrt 2021

Baie lekker en rustig. Lekker rustige atmosfeer. Oulike plekkie. Baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2021

Welkom en veilig gevoel. Eienaars is gasvry en die sekuriteit is van die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chadwick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Fantastic. I would go to The Loop anytime. Very friendly people and people can go there anytime. I would recommend The Loop to anyone, very quiet place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Baie gasvrye mense! Baie skoon en netjies. Sal weer gaan kuier. Ligging uitstekend. Alf is baie vriendelik. Hy het my gehelp om my bespreking te verander sonder veel moeite. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Illze M
1 nag
4.8
Mrt 2021

Ontspanne ervaring. Omgewing is veilig, voertuie is veilig agter slot en grendel. Ons was besonders vriendelik ontvang. Alles was in plek en netjies. Atmosfeer was gemaak met LM Radio in die agtergrond. Baie gerieflike afstand vanaf nabygeleë winkelsentrums. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renee V
Kort verblyf
4.6
Apr 2021

Lekker blyplek met vriendelike gasheer! Veilig en goeie ligging. Alf was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R599
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R599
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loopstraat 14B, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXgz6WalaakxwnT0syNsb3OIUoV6NBFN6LbpVGrbDf2uPrHawRv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R599 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 14B The Loop Street Lynnwood 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.754677 28.270425

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang