14B The Loop
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 14B, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
- Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
14B The Loop is 'n selfsorg-eenheid in die hartjie van Lynnwood in Pretoria, 'n goed ontwikkelde area oos van die middestad. Die area is bekend vir sy staproetes, besienswaardighede en museums. Die verblyf is ideaal vir enkelreisigers, paartjies, klein gesinne or sakereisigers.
Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede. Die Deluxe Kamer het 'n oopplan-uitleg, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n vierplaatstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en yskas. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n slaapbank en 'n TV met OpenView. Die kamer het ook 'n privaat stoep met 'n asemrowende uitsig oor die omgewing.
Die Standaardkamer het 'n oopplan-uitleg, 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en 'n yskas, Daar is ook 'n TV met OpenView in die kamer.
Die eenhede het uitstekende sekuriteit bied toesluitparkeerplek op die perseel. Albei eenhede het hulle eie ingange.
14B The Loop is 2 km vanaf die CSIR Conference Centre, 4 km vanaf die Menlyn Maine Casino and Sun Arena Time Square, 3 km vanaf die Botaniese Tuin, 5 km vanaf die Universiteit van Pretoria, 6 km vanaf Wilgers Hospitaal, 5 km vanaf die Gautrain-stasie. 'n Rits winkels is minder as 3 km van die eenheid af en dit sluit Super Spar, Checkers, Woolworth's, Spur, Steers, Wimpy, Vuyo Telo, Kings Meat Butcher, die Atterbury Teater, Dischem en verskeie koffiewinkels en restaurante in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Alf Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Loopstraat 14B, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink 14B The Loop het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lynnwood Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat 14B, Lynnwood, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang