14@Blue Horizon
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette P - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik.
René M - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable, excellent location.
14@Blue Horizon se terugvoer
Hi René, thank you. I'm glad you enjoyed your stay. Kind Regards, Leon
Firdouz W - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
14@Blue Horizon se terugvoer
Hi Firdouz
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly jul het dit geniet. Hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Leon
Rue M - Jun 2024
Algehele gradering
Bie gerieflike gelee - kan oral loop!
14@Blue Horizon se terugvoer
Hi Rue, baie dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete
Leon
Barry H - Jan 2024
Algehele gradering
It was a comfortable stay.
Bertus A - Des 2022
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly.
14@Blue Horizon se terugvoer
Hi Bertus, baie dankie. Bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer. Groete. Leon
Alta L - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese seewoonstel, uitstekend toegerus, van die hoë kwaliteit linne, breekware, elektroniese toestelle ens. Ongelooflike see-uitsig. Vriendelikste en behulpsaamste gasvrou.
Lees meer14@Blue Horizon se terugvoer
Hi Alta
Dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly jul het dit geniet.
Groete
Leon
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diazweg 31, Ferreira Town, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang