15 Bay Sands
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pharos-laan, Bay Sands Eenheid 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
15 Bay Sands is 'n selfsorgmeenthuis in die veilige Bay Sands-kompleks in Plettenbergbaai en is ideaal vir 'n ontspannende seevakansie.
Die meenthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n aparte toilet en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die slaapkamers en badkamers is op die boonste verdieping. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n klein balkon. Die eerste en tweede badkamers het elk 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis, eetarea, leefarea en aparte toilet is op die onderste verdieping. Die kombuis is met vyfplaatgasstoof, 'n elektriese stoof, yskas, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar. Buite is daar 'n privaat voortuin met braaigeriewe.
Die Bay Sands-kompleks het 'n gemeenskaplike omheinde swembad en groot tuine.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Pharos-laan, Bay Sands Eenheid 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pharos-laan, Bay Sands Eenheid 15, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang