Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Katjiepiering Avenue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 69 resensies vir 15 Katjiepiering Avenue
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Eurelia M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurelia M

Lekker sentraal gebly.

Lekker gebly. Geen probleme ondervind.

Ansie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

Baie lekker bederf week!

Baie dankie vir 'n lekker week by jou. Baie dankie vir die hulp en 'n skoon, gerieflike plekkie en vir die koffie bederf!

Donald E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald E

Baie geniet.

Blerrie lekker. Vriendelik. Netjies. Skoon. Ek en woef gaan nog groot maats word. Ek werk daaraan.

Louisa K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa K

Baie gerieflik en genoeg spasie.

Ons was baie vriendelik ontvang. Die plekkie was skoon en netjies, alles wat ons nodig gehad het.

Gerald C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald C

Baie rustig en ontspanne gebly.

Baie baie lekker gebly.

Hendre E - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre E

Baie lekker.

Ja, baie lekker. Kort moontlik kombuisware veral skerpe messe.

Samuel J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Samuel J

Fine.

Stay was okay, just need to provide us with WiFi if possible, as time changes and it is a must-have. WiFi.

Elzaan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzaan M

Rustig en gemaklik.

Ek het baie lekker gebly in die oulike woonstelletjie. Alles wat mens nodig het vir 'n vinnige wegbreek was beskikbaar - eintlik selfs meer.

Carl G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G

Uitstekende waarde vir jou geld.

Baie rustige omgewing. Alles wat nodig is vir 'n naweek wegbreek.

Bettie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

Baie aangename verblyf.

Dit was privaat, netjies en baie gerieflik naby alles geleë. Anel het ons baie tuis laat voel, sal definitief weer hier tuisgaan.

Beverley J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley J

Bekostigbare, sentraal gelëe verblyf digby Hartenbos.

Ons het heerlik gebly in die private woonstelletjie. Genoeg ruimte vir 2 mense. Alles wat jy nodig het. Skoon en netjies. Dankie vir 'n heerlike week.

Esme B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Baie gerieflik vir paar dae se kuier.

Ons het lekker gekuier in Katjierpiering en die omliggende dorpe besoek. Die kombuisie is gerieflik ingerig. Moes wel rondom die load shedding-skedule werk vir kosmaak, want daar is nie alternatiewe metodes aangebied nie, maar ons het dit vooraf geweet. Puik diens ontvang van die gasvrou, haar dogter en die mooiste hond wat altyd wou kom groet het!

Elsa W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa W

Baie aangenaam.

Skoon, netjies en rustig.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Charles O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O

Privaat, veilige parkering, sentrale ligging.

Altyd warm water, rustig en vriendelike eienaar. Het ontspan.

Christa L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Die eenheid het als in wat jy noding het.

Anel, baie dankie vir jou gasvryheid. Dit was heerlik om daar by jou te kon bly. Jou diere het in ons harte ingeklim en is baie goed gemanierd. Mooi en veilig bly.

Leah R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leah R

Lekker.

Veilig, rustig, stil en vriendelik.

Beverley V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley V

Lovely private own entrance.

Just loved the stay. Very neat and own privacy, close to everything. Would recommend it to anyone.

Ivan V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan V

Alles was baie aangenaam. Alles wat nodig was was daar. Geen steurings nie en sekuriteit tops.

Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan.

Andre E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre E

Baie lekker kuierhuis, uitsig besonders, stil rustige buurt.

Sien sterre.

Phyllis R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phyllis R

Ons het altyd iets gehad om te doen.

Op Strand geloop. Lieflike eet plekke. Zipline gery. Weer was baie lekker. Boot gery na robeiland. Parkrun gedoen en slalletjies daar besoek.

Hester H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hester H

Ons was net verwelkom toe ons daar gekom het maar ek moet se dit was baie lekker.

Dit was okay gewees maar daar was nie WiFi nie ook nie sport by die DStv nie.

Albertus S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus S

Wonderlike en netjiese plekkie.

Ons was baie gelukkig gewees met die verblyf, die labrador was baie oulik. Dit is 'n plek wat werklikheid aanbeveel kan word as gevolg van netheid, en vriendlike diens.

Jacqueline C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C

Heerlik!

Vriendelike ontvangs deur Anel. Woonstel is baie lekker ingerig en gerieflik. Marley (Labrador) het natuurlik ons harte gesteel.

Johan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Baie lekker gebly in 'n skoon, netjiese en veilige omgewing.

Ons is het 'n harlike, vriendelike verwelkoming ontvang met ons aankoms deur Anel, sal enige tyd weer 'n bespreking maak by 15 Katjiepiering; stil, veilige en netjiese blyplek.

Melanie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie L

Katjiepiering is voorwaar 'n wonderlike keuse!

Die woonstelletjie is so netjies en daar is alles wat jy nodig het, tot 'n lekker stoepie met 'n braai. Dit is baie naby aan die strand en al die ander lekker geriewe in die strand. Lekker stil woonbuurt. Ek kom beslis terug!

Mariette L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette L

Rustig en gerieflik.

Baie rustige, stil omgewing en naby aan nodige winkels.

Miriam G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miriam G

Baie lekker en stil.

Baie oulike plekkie vir twee mense en privaat. Geen probleme gehad nie en prys was redelik.

Liam F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liam F

Good. What you see is what paid for.

Their accommodation is easy to find, with friendly owners. Shops are very close and many activities are available to do.

Deon M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon M

Baie lekker en rustig

Baie veilig, netjies en 'n gasvrye eienaar. Ook 'n uitsig gehad. Ons was tevrede oor die rustigheid en die verblyf vir die naweek wegbreek.

Jannie Z - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie Z

Baie gerieflik.

Hartenbos sien ons beslis weer volgende jaar.

Lounette V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lounette V

Uitstekend in alle opsigte. Gerieflik, baie netjies en skoon, privaat.

Ons het baie lekker by Katjiepiering gebly Die gasvrou was baie behulpsaam en vriendelik dog glad nie indringerig nie! Die huisie is baie gerieflik met al die nodige kombuisware, ens. en ook 'n baie lekker area om buite te kuier om die braai ! Sal vir seker die plek aanbeveel by vriende en sal self ook graag weer daar tuisgaan.

Tiaan S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S

Dit was 'n lieflike plek om vakansie te spandeer.

Die vakansiehuis was naby die seefront geleë asook Langeberg Mall. Daar was baie aktiwiteite om te doen wat nie te duur was nie.

Hannelise V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise V

Veilig, waarde vir geld, privaat, goeie kondisie.

Ons het baie lekker gebly. Presies als wat ons nodig gehad het vir 4 dae se selfsorg.

Peter D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Uitstekend.

Die akkommodasie was van hoogstaande gehalte, skoon, netjies en aangenaam. Het die verblyf daar terdeë geniet. Is baie goed en op tyd ontvang en ingelig waar die sleutels gelaat moet word.

Benise K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benise K

Heerlik. Sal beslis weer terugkom.

Ons het 9 nagte gebly en sal beslis weer bespreek as ons vakansie wil hou in Mosselbaai of Hartenbos. Netjies en alles wat mens nodig het.

Chris V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Dit is 'n pragtige, netjiese plekkie met vriendelike diens.

Die diens was flink en vinnig en baie behulpsaam en vriendelik. Die blyplek was netjies, goed toegerus en skoon. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer daar 'n draai gaan maak. Baie goeie waarde vir geld.

Christo D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo D

Excellent.

Excellent value for money, very clean and well situated.

Alfred A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred A

Lovely and peaceful area, we would suggest that they supply a small soap for hand wash and some toilet spray.

Lovely and clean in a quiet area, two adorable dogs that visited us, our car was behind a locked gate. Ideal area to go for morning walks through the suburb.

Andries M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries M

Baie skoon, netjies en veilig.

Baie skoon, netjies en veilig, asook privaat.

Hein S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Aangenaam en voldoen aan alles.

Aangenaam. Baie geniet.

Lindie P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P

'n Huisie weg van die huis af. Stil en rustig.

15 Katjiepiering Avenue is in 'n rustige buurt, Hartenbos Heuwels. Dit is 'n stil omgewing, en baie naby aan die seefront, asook Langeberg Mall. Die woonstel is agter in 'n erf en mens voel baie veilig omdat daar mense in die groot huis voor in die erf woon.

Ria N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Pragtige huisie vir 2 mense. Nodig net 'n stoof met oond. Gawe mense.

Rustige, huislike woonplek.

Deon S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Baie aangenaam, gevoel soos 'n tweede huis.

Baie lekker gekuier, vir twee mense (en miskien klein kinders) het jy niks meer nodig nie. Hartenbos self, is natuurlik 'n somer/strand-vakansiedorp. Dias Museum-kompleks was bitter interessant! By Groot Brak is ook 'n Museum. Sedgefield (met die Sa.-mark) is naby genoeg. Oudtshoorn is naby genoeg om ook na toe te ry.

Pierre T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre T

Skoon, privaat en veilig.

Ons het heerlik gebly. Alles was baie mooi skoon en het alles in wat ons nodig gehad het. Die twee honde het natuurlik ons harte gesteel.

Marlene B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Rustig en stil omgewing en heel privaat.

Ons het heerlik gekuier, baie privaat en die eienaars se honde het ons mooi 'opgepas'. Baie rustige omgewing en ook nie te ver van besigheidsentrum en strande nie. Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak. Daar kan egter net 'n klein vullisdrommetjie in die badkamer beskikbaar wees asook 'n kastrol om groente in gaar te maak - daar was slegs 'n pan beskikbaar.

Pierre S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

Very pleasant stay, quiet neighbourhood.

Good value for money, friendly interaction with owner, very hospitable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangename verblyf, stil omgewing.

Goeie waarde vir geld, vriendelike interaksie met die eienaar, baie gasvry,

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlize S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Baie lekker en gerieflik.

Die woonstel is bitter lekker ingerig en gerieflik. Ons het lekker gebly en sommer tuis gevoel met die huislike omgewing. Ons sal beslis weer kom.

Randall M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall M

Was heerlik.

Die verblyf was baie netjies en die eienaars baie vriendelik. Hulle het die mooiste en lieflikste honde. Ons het baie tuis gevoel.

Peter J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter J

Baie ideaal, rustig, veilig en privaat. Tuin-uitleg is ook baie mooi. Baie rustig en gee jou gemoedsrus.

Sien sterre.

Stephney J - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephney J

Dit was tops.

Anel is 'n baie gawe gasvrou. Die plekkie is baie netjies en sal enige tyd weer daar vertoef.

Braam V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam V

Baie aangenaam, sal weer daar bly.

Vriendelike ontvangs.

Welda M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welda M

Baie privaat en netjies, heerlike verblyf.

Baie netjiese en skoon woonstel. Kook geriewe is baie beperk met mikrogolf en een stoofplaat beskikbaar. Baie berkte DSTV pakket. Baie rustige area en ry afstand van alles. Sommige persone mag dit dalk te ver van die winkels af vind. Baie lekker gebly baie dankie.

Arno C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno C

Die woonstel bied rustigheid vir die siel wat 'n wegbreek nodig het.

Om mee te begin, was dit die eerste keer wat ek dit gedoen het om 'n plekkie te bespreek weg van alles en almal af net om weg te breek van die gevoel van die stad af. Die aankoms waar ons moet indraai by 15 Katjiepiering Avenue het die persoon ons ingewag om die sleutels te oorhandig en om ons die plekkie te wys. Nadat ons die deposito betaal het, kon ek en my lewensmaat meer gemaklik raak en die kort vakansiebreek geniet. Die dag het aangebreek waar ons gaan inkopies doen het en langs die see tyd spandeer in die heerlike weer van Hartenbos. Tyd stap baie stadig en uiteindelik keer ons terug na ons woonstel waar ons die nag spandeer. Dit het onder my aandag gekom dat die kombers onder die comforter baie grys hare, soos hondehare, gehad het. Gelukkig het ek en my lewensmaat albei extra fleece blankets ingepak om dit te vervang en ek het die ander komberse in die kas gesit. Die hoogtepunt van my wegbreek by 15 Katjiepiering Avenue was die tyd toe ons begin braai het. Mens weet tog hoe is mans oor hulle braai. Die weer was perfek, die vleis was perfek, die kole was perfek asook die koffie was perfek! Daarna het 'n rustige aand voor die TV gevolg. Ons het wel besluit om vroeër in die pad te val wat ons vakansie by 15 Katjiepiering 'n dag korter gemaak het en in dieselfde asem het ek ook probleme ondervind met my voertuig op pad uit toe ons uitklok nie. 15 Katjiepiering kry 'n sterk 9 uit 10.

Simoné S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné S

Die plekkie is baie gerieflik en netjies.

Ons het baie lekker gebly by 15 Katjiepiering Avenue. Dis baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het vir 'n wegbreek-naweek is daar - stilte en rustigheid. Dis ook 'n baie veilige omgewing.

Anneke F - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke F

Netjies rustig en stil.

Nie vir 'n familie met kinders nie. Te ver van die see en slegs vir 2 persone toegerus.

Rejuan P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rejuan P

Waarde vir geld.

Lekker spasie en baie gerieflik.

Anonieme gas - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Mary B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary B

Waarde vir geld.

Baie netjiese, rustige en veilige plek. Goed ingerig. Sal dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik daar gebly en sal beslis weer gaan. Dankie Anel, jy en jou honde was baie vriendelik.

Sarah L - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah L

Dit was fantasties.

Ons het baie lekker gekuier. Alles was netjies en skoon en baie gerieflik. Veiligheid was goed - selfs ons motor was baie veilig. Dit was so lekker om terug te kom elke dag, jy word verwelkom deur pragtige honde en dit laat jou sommer tuis voel. Baie dankie Anel vir jou behulpsaamheid en vriendelikheid. Ons sien jou dalk weer eendag. Groete.

Bruce D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce D

Neat, clean and tidy.quiet place to stay.

Lovely stay in a beautiful and clean town with the great views over the sea.

Dirk C - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk C

Blyplek nodig gehad vir sakedoeleindes.

Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons verblyf so gerieflik moontlik te maak. Woonstel was 100% vir ons doeleindes en gerieflik ingerig. Sal beslis weer daar tuisgaan! Veilige parkering was 'n bonus!

Charne K - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne K

Baie rustig en gerieflik.

Baie ruim en netjiese plek. Veilige en rustige omgewing.

Petro L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Puik verblyf.

Baie dankie vir die wonderlike tydjie by 15 Katjiepiering. Was baie goeie diens en wonderlike skoon en netjies plekkie.

Susan N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan N

Dit is baie netjies en rustig vir pensionarisse.

Dit is baie netjies en rustig vir pensionarisse, gesinne sal dalk nader aan die see wil wees.

Marietjie S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marietjie S

Vriendelike ontvangs.

Baie vriendelike gasvrou, baie skoon. Hulle kan dalk net die TV opgradeer, want dit kan stil raak. Ek kon nie die TV kry om te werk nie, so die aande is lank en stil.

Jozef L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jozef L

Heerlik.

Baie lekker, veilig en baie vriendelike mense.

Surina T - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina T

Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Vriendelike eienaar, baie behulpsaam, woonstel baie skoon en netjies en privaat. Motor staan ook op die erf agter geslote hekke. Baie veilig, pragtige area.

Frans T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans T

Vriendelike gasvry mense wat jou tuis laat voel.

Baie lekker hier gebly. Baie netjiese plekkie, baie aangename omgewing uit die gewoel van die dorp maar tog naby alles.

Vanaf
Vanaf R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Katjiepieringlaan 15, Hartenbos Heuwels, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb40a04e51ecd91af9498975219d8c8328d59144cfe34c4f5093e3f910601d23a2184747bfe127b7957d6e8301fca9a47d0ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 15 Katjiepiering Avenue Hartenbos Heuwels 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.120481400623 22.098298966885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang