Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Menlo

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kylie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir 15 on Menlo
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanya B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Gerieflik, mooi, gemaklik.

Ons het heerlik gebly! Dit is baie goed uitgerus en perfek geleë. Baie goeie kliëntediens. Sal vir seker graag weer daar bly.

Rika V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V

Baie gerieflik en veilig sal verseker weer gaan.

Pragtige, skoon plekkie met vriendelike diens. Het alles wat jy sal nodig kry.

Morne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne V

Lieflike oornagplek.

15 on Menlo is 'n lieflike oornagplek. Dis uitstekend toegerus. Die groot voordeel is die twee slaapkamers en twee badkamers, wat dit nommerpas maak vir mense wat saamreis, maar nie geriewe wil deel nie.

Vanaf
Vanaf R1 470
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 470
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12de Straat 88, Eenheid 15 Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb6f675ba9650bb67cb8a4ad8063498e9409ff549dfea6c5c6072a2b03c2ebb884e923a5e29ce20c0038f75b8b60d4fd5731?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 88 12th Street Unit 15 Menlo Park 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.7685525807 28.258014061971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang