Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Mostert

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

15 on Mostert is in Carnarvon geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of gesinne. Dit is maklik bereikbaar en naby die middedorp geleë.

15 on Mostert beskik oor 3 selfsorgwoonstelle wat altesaam slaapplek aan 7 gaste bied.

Die 15 on Mostert A-woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n driekwartbed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskassie en gasstoof. Die oopplan-sitarea het 'n TV met Open View-kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die 15 on Mostert B-woonstel beskik oor 2 kamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n stort, toilet en wasbak in die badkamer. Albei slaapkamers het lugversorging en TV's. Die woonstel het ook 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaat-induksiestoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Mostert B het ook 'n privaat tuin met braaigeriewe.

Die 15 on Mostert C-woonstel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en lugversorging, 'n oopplan-kombuis en 'n badkamer met stort. Ander geriewe sluit 'n TV met Open View-kanale, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en oond, en 'n ketel in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die verblyf se ligte is aan 'n sonkragstelsel gekoppel.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Theresa G
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful. It was a wonderful, peaceful stay. Annetjie was very helpful and such an amazing host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Gerrie G
5.0
Oulike oornagstop. Netjiese, skoon fasiliteit. Baie vriendelike en behulpsame gasvrou.
Jan 2023
Kobus V
Saam met lewensmaat
4.8
Netjiese, vriendelike en rustige oornagverblyf. Vriendelike ontvangs, baie netjies en stil en rustige omgewing.
Apr 2024
Marnus S
4.8
Aangename verblyf in die Karoo, met alles wat nodig is. Lieflike oornag gebly. Die gasvrou was baie ontvanklik. Al die geriewe wat benodig word, is be...
Sien meer
Mrt 2024
Fanie B
Saam met lewensmaat
4.0
Aangename verblyf. Ons het lekker gebly. Dit was veilig en ons het van die yskas gehou.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Annetjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
  • Gaste dink 15 on Mostert het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mostertstraat 15, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82add4bc6dc22c648cef1094f38756614bc84af0528196a8a3d7687975f8a7e46f0b7bc87e8e43564c44849cc9b476bba676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 1) 39 5 1 5 15 Mostert Street Carnarvon 8925 Noord-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 09:00 -30.967530079315 22.136914659157

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang