Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Norwood

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Riané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 39 resensies vir 15 on Norwood
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Irene A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene A

Vriendlike eienaars, lekker sentraal gelee.

Verskriklik lekker gewees, sal definitief aanbeveel en weer bespreek.

Graham P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham P

Comfortable and great value and location.

The communication from the start was excellent and quick. From the time of arrival, one was made to feel at home. The unit is well stocked with all that is needed. The hosts were available when needed. I will highly recommend staying here and will do so again in the future.

Megan F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan F

Great place.

This was a great place, quiet and very relaxing. I will definitely go again.

Adrian G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian G

Peaceful, clean, comfortable.

Host was amazing! Place is wonderful, clean and very comfortable.

Ben O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben O

Rianè en Kobus is hartlike gashere, vriendelik en uiters behulpsaam.

15 on Norwood's ligging bied die moontlikheid om vinnig by Canal Walk en die omgewing uit te kom. Die huis is in 'n veilige area geleë en na 20:00 in die aande baie stil en rustig.

Rensche V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensche V

Dit is beslis 'n plekkie wat ons sal aanbeveel.

Dit is beslis twee wonderlike mense, Riane en Kobus, wat ons baie bederf het met al die eetgoedtjies en drinkgoedtjies in die yskas. Vir hulle gasvryheid, omgee en hul hulp om kos te kon kry, sal ons beslis weer by julle kom oorbly.

Janine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Very pleasant, host is very friendly and helpful.

It is very clean and cosy. Definitely worth the money.

Lynette L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette L

Home away from home!

Riané and her husband are very friendly and helpful. The room is equipped with everything, I felt at home immediately! Will definitely stay with them on my next business trip if they have space.

Angel A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angel A

My stay was very much enjoyable. I had a permanent parking spot.

The couple was very friendly and helpful. I will recommend this place 100% to others. Perfect place to be.

Suzette D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette D

Dierbare en gasvrye mense!

Daar was alles wat ons nodig gehad het en het veilig gevoel.

Winefred D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Winefred D

Was a awesome stay, home away from home.

Was so grateful for the gaviscon and panado that was also a present very nice touch.

Vanessa F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa F

Goeie diens en rerig mense om op staat te maak.

Ons verblyf was fantasies en ons was gehelp met vervoer na ons verskillende bestemmings toe. Die diens van die eienaars was rerig uitstekend, sal enige tyd die plek aanbeveel en self weer daar bespreek.

Wesley W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley W

Enjoyable and relaxing.

The place to just relax from all the chaos.

Adele W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Pragtige plekkie, baie gerieflik ingerig met als!

Heerlik langnaweek gehad! Sal aan almal voorstel wat net 'n wegbreek wil geniet om nuwe asem te skep, baie oulik vir een of 'n paartjie! Gasvryheid is tops! Baie lekker naby aan die see en winkelsentrum!

Karen A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen A

Eienaars doen uitsonderlik baie moeite.

Ek reis baie vir besigheid, maar dis die eerste keer in jare dat ek by 'n plek bly waar eienaars so gasvry is en soveel moeite doen. Beskuit, jogurt, sjokolade, sap en water tesame met die starter pack van koffie, ens. in die woonstel toe ek hier aangekom het. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Carien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carien J

Skoon, netjies, vriendelik.

Baie gasvry.

Matthew F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew F

Lekker privaat, veilig en gasvry.

Riane en haar man het ons lekker verwelkom met haar gasvryheid. Jy kry onmiddelik die voel jys tuis want al die noodsaaklike geriewe is tot jou beskikking. Alles wat jy nodig het is binne 5 min loopafstand. Dankie julle. Ons het lekker gekuier.

Dylan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan H

Extremely accommodating, feels like home away from home.

One of the best places I've stayed at.

Ewan M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewan M

Just fantastic.

That's all I can say. The hosts made us feel so welcome and it's such a cosy place with everything you need in walking distance, from the shops to the beach. And definitely value for money. Would recommend this anytime to anyone. Definitely succeeded our expectations. Value for money and comfortable living. And is situated in such a nice neighbourhood. The hosts are the best. Such warm and loving people.

Colette M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colette M

Very comfortable.

Excellent accommodation, very clean and well-equipped. The hosts were most accommodating. Would definitely book again and recommend to others.

Steve B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve B

Fantasties! Home away from home! Baie skoon, netjies en uitstekend gasvryheid! Sal altyd weer daar bly.

Die kamer was baie skoon en netjies. Baie goed toegerus! Die gasvrou is uiters vriendelik en laat jou tuis voel van die oomblik dat jy daar stop. My toekomstige plek om te bly wanneer ek in Kaapstad is. Beslis 'n plek wat ek sonder huiwering aan ander sal aanbeveel.

Reon S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon S

Wonderful!

My wife and I enjoyed staying here and will for sure do it again!

Sima M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sima M

It was a wonderful stay and I would definitely go back.

See stars.

Kirwan A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirwan A

Wonderful, nice and quiet.

The stay was great. Had the feel of feeling at home with all the benefits.

Sonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonette L

Baie sentraal vir alle kante toe in die Kaap.

Veilige netjiese plekkie. Ideaal vir 2 persone. Baie goed geleë om die Kaapse kus te besoek. Ontvangs was baie vriendelik en aangenaam. Ek sal beslis weer terug gaan.

Hendrik V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Gemaklik en sonder probleme.

Die blyplek is heel gerieflik met al die nodige dinge wat mens verwag. Al wat miskien tekort kom is 'n lessenaar met 'n gepaste stoel.

Nico C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico C

Een van die beste plekke waar ek ooit oorgebly het.

Was vir besigheid, die beste kliëntediens, absoluut netheid die gasvryheid was ongelooflik. Sal dit aanbeveel vir enige persoon.

Charntell M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charntell M

Dit was fantasties, eienaars vriendelik.

Sal enige tyd weer daar gaan vakansie hou, dis netjies, veilig en naby see en inkopiesentrum geleë .

Lebohang M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebohang M

The place was neat, we had just enough space for the two of us.

We would definitely recommend the place to our friends. The hosts were friendly and we really enjoyed our stay.

Lize J - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize J

Dit was aangenaam.

Ons is vriendelik en gasvry ontvang. Woonstelletjie gerieflik. Ligging baie goed. Heerlike tyd in Kaapstad beleef.

Johann S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Vyfster.

Alhoewel 'n selfsorg-eenheid, het ons gasheer en -vrou ons op die hande gedra in alle opsigte.

Antoinette S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S

Absoluut wonderlik!

Blyplek was skoon, netjies, gerieflik en uitgerus met dinge wat jy nie eers aan dink nie. Die eienaars is vriendelik en hulpvaardig, maar gee jou ook jou volle privaatheid en is net 'n SMS weg vir navrae. Was verbaas om soveel versnapperings ook te gekry het. Dit was nie eers nodig om ontbyt te kry in die oggende nie. Sal definitief weer kom kuier.

Trevonia S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevonia S

Goeie verblyf met gasvrye mense.

Gasvrye mense. Netjiese en veilige verblyf. Lekker versnapperings. 10/10.

Merinda N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merinda N

Fantasties.

15 on Norwood is pragtig, skoon en baie netjies. Die eienaars is baie vriendelik en laat jou dadelik welkom voel. Hul doen soveel moeite met al die ekstra klein goedjies wat mens nie verwag nie. Sentraal geleë naby die strand, busse en winkels. Het die kuier vreeslik geniet. Beveel dit aan vir almal wat die Kaap wil besoek.

Hanlo P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlo P

Netjies, volledig, extras, vriendelik, skoon, WiFi, DStv!

Ek het baie lekke gebly by 15 on Norwood. Dit is een van die beste toegeruste eenhede waar ek al gebly het. Baie netjies, skoon en ruim genoeg. Krediet gaan aan Rianè vir die snacks wat beskikbaar is (ingesluit) en wat dit amper 'n B&B maak - fantasties gewerk! Dankie julle!

Petrus T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T

Die vriendelike ontvangs en gerieflike wooneenheid het ons verblyf aangenaam gemaak.

Na 'n lang reis deur druk verkeer was 15 on Norwood 'n ware oase. Reane en haar man het moeite gedoen om ons tuis te laat voel en ons verblyf aangenaam te maak. Daarom het ons die verblyf met nog 'n nag verleng. Die wooneenheid is skoon, gerieflik en netjies en 'n bonus was die verskeidenheid versnapperinge tot ons beskikking. Dis sonder twyfel ons keuse van verblyf wanneer ons weer die Kaapstad-omgewing besoek.

Eniah M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eniah M

Very efficient and a warm environment.

The team is very efficient and the hospitality is excellent. The lodge is close to major attractions and the environment is so divine.

15 on Norwood se terugvoer

Thanx so much Eniah, it was was a great pleasure to have you staying with us! Hope to see you in the near future.

15 on Norwood
Geraldine N - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine N

Awesome stay.

We had a awesome time and stay. Really close to the beach, shops and bus stop like about 3 min walk. Bus goes straight to Waterfront and back without having to change buses. Accommodation is very neat and clean. The Hosts go the extra mile to make your stay comfortable and enjoyable. My son pulled his ligaments in his foot from ziplining and offered help. Best stay ever and is well recommended.

15 on Norwood se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek wil darem ook sê dis heerlik om gaste soos jul hier by ons te hê. Ek hoop om jul in toekoms weer by ons te verwelkom. Riané en Kobus

15 on Norwood
Albert B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B

Geen probleme ondervind nie.

Sien sterre.

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Norwoodweg 15, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82778d6e6e48391ed5f0e409ff0c64e3f46941e767d77e65c1fd0c4763629104146f97730b113564b9d1fa0428837cd3374b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 5 15 Norwood Road Milnerton 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8810101 18.4937482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang