15 on Norwood
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Riané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Irene A - Aug 2024
Algehele gradering
Vriendlike eienaars, lekker sentraal gelee.
Graham P - Jul 2024
Algehele gradering
Comfortable and great value and location.
Megan F - Jun 2024
Algehele gradering
Great place.
Adrian G - Mei 2024
Algehele gradering
Peaceful, clean, comfortable.
Ben O - Mrt 2024
Algehele gradering
Rianè en Kobus is hartlike gashere, vriendelik en uiters behulpsaam.
Rensche V - Okt 2023
Algehele gradering
Dit is beslis 'n plekkie wat ons sal aanbeveel.
Janine B - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant, host is very friendly and helpful.
Lynette L - Sep 2023
Algehele gradering
Home away from home!
Angel A - Sep 2023
Algehele gradering
My stay was very much enjoyable. I had a permanent parking spot.
Suzette D - Aug 2023
Algehele gradering
Dierbare en gasvrye mense!
Winefred D - Jul 2023
Algehele gradering
Was a awesome stay, home away from home.
Vanessa F - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie diens en rerig mense om op staat te maak.
Wesley W - Jul 2023
Algehele gradering
Enjoyable and relaxing.
Adele W - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie, baie gerieflik ingerig met als!
Karen A - Jan 2023
Algehele gradering
Eienaars doen uitsonderlik baie moeite.
Carien J - Mrt 2023
Algehele gradering
Skoon, netjies, vriendelik.
Matthew F - Des 2022
Algehele gradering
Lekker privaat, veilig en gasvry.
Dylan H - Okt 2022
Algehele gradering
Extremely accommodating, feels like home away from home.
Ewan M - Apr 2022
Algehele gradering
Just fantastic.
Lees meerColette M - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Steve B - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties! Home away from home! Baie skoon, netjies en uitstekend gasvryheid! Sal altyd weer daar bly.
Reon S - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderful!
Sima M - Aug 2021
Algehele gradering
It was a wonderful stay and I would definitely go back.
Kirwan A - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderful, nice and quiet.
Sonette L - Apr 2021
Algehele gradering
Baie sentraal vir alle kante toe in die Kaap.
Hendrik V - Feb 2021
Algehele gradering
Gemaklik en sonder probleme.
Nico C - Jan 2021
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ek ooit oorgebly het.
Charntell M - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was fantasties, eienaars vriendelik.
Lebohang M - Nov 2021
Algehele gradering
The place was neat, we had just enough space for the two of us.
Lize J - Sep 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam.
Johann S - Jul 2019
Algehele gradering
Vyfster.
Antoinette S - Jul 2019
Algehele gradering
Absoluut wonderlik!
Trevonia S - Jul 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf met gasvrye mense.
Merinda N - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Hanlo P - Jun 2019
Algehele gradering
Netjies, volledig, extras, vriendelik, skoon, WiFi, DStv!
Petrus T - Nov 2018
Algehele gradering
Die vriendelike ontvangs en gerieflike wooneenheid het ons verblyf aangenaam gemaak.
Lees meerEniah M - Okt 2018
Algehele gradering
Very efficient and a warm environment.
15 on Norwood se terugvoer
Thanx so much Eniah, it was was a great pleasure to have you staying with us! Hope to see you in the near future.
Geraldine N - Okt 2018
Algehele gradering
Awesome stay.
15 on Norwood se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer, ek wil darem ook sê dis heerlik om gaste soos jul hier by ons te hê. Ek hoop om jul in toekoms weer by ons te verwelkom. Riané en Kobus
Albert B - Okt 2018
Algehele gradering
Geen probleme ondervind nie.
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norwoodweg 15, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang