Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 on Ring Road 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ring-weg 15, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

15 op Ringweg 1 is op 'n gedeelde perseel op 'n plaas in Vaal Marina. Dit bied slaapplek aan 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n ontbythoekie, gemaklike sitplek en 'n TV. WiFi word voorsien.

Gaste deel die gemeenskaplike swembad op die plaas, en is welkom om vis te vang. Dit is 'n troeteldiervriendelike eenheid, maar neem asseblief kennis dat daar reeds 2 ander honde op die perseel is. Hulle sal weggehou word indien gaste dit so verkies.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lize Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ring-weg 15, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vaal Marina Gauteng
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ring-weg 15, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd07fba6e041699eca1a54ec8110025031c2f678da16b9b07c22e9fed88a1eae6420a6178ce80e8ccc5d2f42d43055e878e85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 15 Ring Road Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.863595 28.195141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang