15 on Salmon
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salmon-rylaan 15, Pennington, 418, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
15 on Salmon is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Pennington. Dit kan die ideale opsie vir 'n groot gesin of groep vriende wees wat graag die kus wil verken aangesien dié huis slegs 75 m vanaf die strand is.
Hierdie huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. Dit beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens vir kinders in die vierde slaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na die etenstafel. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is 'n welige tuin en onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n gasbraai waar gaste die see-uitsig kan inneem.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Salmon-rylaan 15, Pennington, 418, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Pennington Kelso KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 10 persone
6 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Salmon-rylaan 15, Pennington, 418, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang