Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15 Shelly Strand

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Jaco V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Baie lekker gebly. Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Dankie Jaco, ons is bly dat julle die tydjie by 15 Shelly Strand geniet het. Kom kuier gerus weer! Vriendelike groete, Kas.

Rene D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2023

Alles wat jy nodig het is daar. Baie rustig met die golwe voor jou en raak aan. Heerlike wegbreek. Was net te kort. Alles wat jy aan kan dink is daar vir jou gebruik. Van Strandsambrele en surfboards tot 'n lekker bordspel. Net die padwerke was baie erg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Dankie René vir jou vriendelike terugvoer. Kom gerus weer en dan vir effe langer! Groete, Kas Hamman.

Natalie R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

We got what we went for, a true break! We enjoyed our break; it felt almost like home away from home. We felt safe and could enjoy the peace and serenity of the place. It's well-kept and beautiful. I would recommend it to everyone, and I have done so knowing they will love it too!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Thank you so much for your kind words, Natalie. Please come again soon! Kind regards, Kas Hamman.

Chris H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

'n Weerterugkeer ervaring! Pragtige omgewing, teen die see. Veilig, netjies en gerieflik. Vriendelik ontvang.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Dankie Chris, julle is modelgaste en altyd welkom! Groetnis, Kas.

Mari V
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Feb 2024

Baie lekker gebly. Ranger pas net nie in die garage nie. Rustige atmosfeer. Elke dag geswem tydens laagwater. Lekker gebraai in die aande. Winkels baie naby vir inkopies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Dankie Mari, bly julle het die tydjie daar geniet! Kom gerus weer. Vriendelike groete, Kas.

Tyler S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fun, peaceful, safe, lovely. It was a lovely stay. Great location and close to the beach and shopping centres.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kas
15 Shelly Strand
Thank you, Tyler. I'm so happy you enjoyed your stay - you are welcome to revisit us! Kind regards, Kas Hamman.

Willem O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2024

Onvergeetlik. Perfek vir 'n rustige wegbreek. Sal beslis weer besoek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Dankie Willem, julle is model-gaste en altyd weer welkom. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete, Kas Hamman.

Lana D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige woonstel wat uitloop reg op die see. Die woonstel is goed toegerus. Eienaar is vriendelik en behulpsaam. Plek is baie goed geleë met heelwat in die omgewing om te doen. Die kompleks het 'n hekkie wat direk uitloop op die strand, 'n pragtige stiller gedeelte met vreeslike mooi rotse, maar ook baie naby gedeeltes waar die kinders lekker kon swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Beste Lana, baie dankie vir die vriendelike en positiewe resensie. Ons is bly dat julle die tydjie by Shelly Strand geniet het. Kom gerus weer! Groete, Kas.

Gabi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ongelooflik. Al die mense was so vriendelik en behulpsaam. Was 'n onvergeetlike vakansie. Baie baie oulike plek. Toegang tot die strand by jou deur. Regtig oulik ons het dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kas
15 Shelly Strand
Dankie Gabi vir die baie positiewe resensie, dit word opreg waardeer. Kom kuier gerus weer by ons. Vriendelike groete, Kas.

Sonia D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2023

Ons sal vir seker weer soontoe gaan. Baie netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kas
15 Shelly Strand
Beste Sonia, baie dankie vir jou positiewe resensie. Jy en jou familie of vriende is meer as welkom, kom gerus weer! Vriendelike groete, Kas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 6)
Vanaf R900
R900 R720
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dolphin-laan, Shelly Strand, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2af9f5c5e9fbe44cb4d022c4009d98976a8db7b2b510717da170c386211c984375f1092ddfda4ca4f8ba05ea496b07943473?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R720 per nag (plek vir 6) 42 5 1 5 Dolphin Lane Shelly Strand 4265 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.80061742245 30.415911455959

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang