Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

150 Jacaranda Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 150, Kyalami AH, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

150 Jacaranda Guesthouse bied gehalte-oornagverblyf in die rustigheid van die Horse Country in Kyalami. Dit is gerieflik geleë naby Kyalami Grand Prix Circuit, Kyalami Equestrian Park en Kyalami Business Park wat hierdie gastehuis ideaal maak vir gaste wat vir perdeskoue, besigheids- of vakansiedoeleindes reis.

Verblyf word in 'n verskeidenheid van 7 suites gebied. Elke suite is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met óf 'n bad óf 'n stort. Boonop het elke kamer 'n mikrogolfoond, 'n strykyster, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Dié dubbelverdiepinggastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 'n dubbel elektriese oond, basiese breekware en eetgerei asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 5 sitareas en 'n kroeg wat goed toegerus is.

Daar is 2 uitvoerende kantoorruimtes, 'n gedeelde kantoorruimte en 'n ruim 10-sitplek raadsaal beskikbaar vir gebruik. Ander vermaakareas sluit 'n pooltafel en tafeltennis wat almal aangrensend is aan 'n groot onthaalsitkamer met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-, Netflix- en Showmax-kanale in. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die lapa het gasbraaigeriewe en is in die lieflike welige tuin geleë en kyk uit oor die gedeelde swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jacaranda-weg 150, Kyalami AH, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink 150 Jacaranda Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 150, Kyalami AH, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee749fa691104112d84b09d3bacc50f9f5cf78db7e8132251503c0e41ce34d3c99d7ccc852ead38f430acb73f590c53f06e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 150 Jacaranda Road Kyalami AH 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.975364248986 28.044206507479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang