Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

150 Jacaranda Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 150, Kyalami AH, Midrand, 1684, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

150 Jacaranda Guesthouse bied gehalteverblyf op 'n rustige Perde-landgoed in Kyalami en is gerieflik binne maklike bereik vanaf Kyalami Grand Prix Circuit, Kyalami Equestrian Park en Kyalami Business Park geleë. Hierdie gastehuis is dus ideaal vir gaste wat perd-vertonings wil bywoon, sakeverblyf soek of net wil wegbreek.

Daar is 7 suites wat elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met of 'n bad, of stort het. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, strykyster en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die dubbelverdieping-gastehuis het 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese dubbeloond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en 5 sitareas wat 'n kroeg het.

Daar is 2 kantoorspasies, 'n gemeenskaplike werksarea en 'n ruim bestuurskamer wat 10 mense kan akkommodeer. Ander geriewe sluit 'n pool-tafel en tennistafel in wat langs die sitarea met rusbanke is. Die sitarea het ook 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket, Netflix en Showmax. Gratis WiFi is beskikbaar. Die lapa het gasbraaigeriewe en in 'n lieflike, lowerryke tuin geleë wat 'n uitsig oor die gemeenskaplike swembad het.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Jacaranda-weg 150, Kyalami AH, Midrand, 1684, Gauteng
  • Gaste dink 150 Jacaranda Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacaranda-weg 150, Kyalami AH, Midrand, 1684, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee749fa691104112d84b09d3bacc50f9f5cf78db7e8132251503c0e41ce34d3c99d7ccc852ead38f430acb73f590c53f06e4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 150 Jacaranda Road Kyalami AH 1684 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.975364248986 28.044206507479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang