Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

1506 @ Perspective

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
4.0
Penelope H
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Pragtige uitsig, en mooi woonstel. Die woonstel is pragtig, en in te check was bietjie deurmekaar. Daar was miskommunikasie en die woonstel was nog nie reg nie. Maar hulle het gelukkig 'n ander woonstel oorkant reg gehad. Ayanda was baie vriendelik en het selfs ons toegelaat om laat uit te check, agv die ongerief met ons aankoms. Sal vir seker weer daar bly. Die toestelle is van hoë gehalte.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Onia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roelandstraat 37, Kaapstad-middestad, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0b19f81119d3439d33e8af032ef6d33f2a2a2e5ea4e06c979c00ef14eea747f235ab283b94d2ed97d357d38be86dabab018?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 37 Roeland Street Cape Town City Centre 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.928458560673 18.420715859609

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang