158 Eden on the Bay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Eenheid 158 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
158 Eden on the Bay bied gerieflike verblyf in Big Bay, Kaapstad. Die woonstel is 'n ideale verblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die strand en plaaslike winkels wil wees.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, eetkamer, 'n leefarea en 'n onderdakbalkon. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetkamer is in die kombuis geleë en het oorgenoeg sitplek. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en lugversorging. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Groot glasdeure maak die leefarea oop na 'n onderdakbalkon. Die balkon is ingerig met buitemeubels, 'n braai en pragtige see-uitsigte.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en 'n omskakelaar. 158 Eden on the Bay is naby verskeie plaaslike restaurante en winkels en dit is oorkant die straat van die strand af.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Mila Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Beach Estate Boulevard, Eenheid 158 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Estate Boulevard, Eenheid 158 Eden on the Bay, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang