Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

158 on Marlin

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Elsa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Smaakvol. Die gasvrou is baie aangenaam. Die blyplek is keurig en netjies. Die ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delores P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

158 on Marlin is. Die eienaars Taki en Suki is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was bietjie teleurgesteld dat die badkamer nie binne die kamer was nie, maar ek moes seker die fyner besonderhede lees. Die prys was billik. Cintsa View, waar my ander familie oorgebly het, is net so 'n uitstekende opsie vir 'n groter groep mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Goeie oornagverblyf by baie aangename mense. 158 on Marlin is verseker 'n plek om na toe terug te gaan. Suki Kyriakos het ons baie vriendelik ontvang en onmiddelik tuis laat voel. Die ontbyt wat sy die volgende oggend vir ons voorgesit het, was uitstekend en 'n moet om te bespreek. Die gastehuis is netjies en baie goed geleë, maar wees maar bedag op die effek van beurtkrag op Chintsa. Daar is nie veel restaurante oop in die aand as die krag af is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James & Mariet B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Excellent. Was a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Great stopover and more. Suki made us feel very welcome with her great hospitality. Our room was spotless and we enjoyed the good quality linen and attention to detail. Nicely located and we certainly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Taki & Suki
158 on Marlin
Hi Wayne Many thank you for the kind words and glowing review. We do appreciate feedback so that we can fix and correct any wrongs and maintain a high standard for our guests . Thank you once again for your support and we welcome you back anytime. Keep well Taki and Suki 158 on Marlin

Khanyisa T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Nov 2023

It was not good. On arrival we waited for 20 minutes. The owner was not picking up the phone, so we had to call an agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Shayne T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Taki and Suki were great hosts, Cintsa is a lovely destination. Would have enjoyed staying a few more days. Had dinner at Crawfords Beach Lodge in Cintsa East, lovely venue and a short distance from 158 on Marlin.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Amazing hospitality. Made us feel right at home. Highly recommended stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flavio D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

The place is neat and tidy and close to the beach. Perhaps the only thing lacking was a mini fridge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Taki & Suki
158 on Marlin
Hi Flavio, many thanks for your ratings and kind words. We so enjoyed having you stay with us. Keep well. Takin and Suki

Chanelle B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2021

Comfortable and we felt so welcome. The linen was excellent and the hostess was just perfect. Amazing beds and wholesome breakfast as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Taki & Suki
158 on Marlin
Hi Chanelle, Thanks so much for the kind review. We are most appreciative of your comments and of the kind comments made by your daughters . I hope things have settled in KZN and that you and your friends and family are not too inconvenienced . Thank you too for letting us know of your safe arrival back in KZN Taki and Suki, 158 on Marlin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Taki & Suki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6744bb44ee65a9716d637d1f40598cd8b5d21cc53ae3d10fdeaa427d13632a07449288a6941a442e3c1c98a473ddd31a77ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 158 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.830619385394 28.112822876339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang