158 on Marlin
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Vanaf R775 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
158 on Marlin is in die dorpie Chintsa, net 300 m van die strand af. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 3 gastekamers in die eienaar se huis. Die eienaars woon ook in die huis.
Twee van die kamers het en suite-badkamers waarvan 1 onder is en 'n aparte ingang het. Die derde kamer het toegang tot 'n privaat badkamer. Daar is geen TV's of selfsorggeriewe in die kamers nie. Die gastehuis het 'n klein tuin met 'n plonspoel. Gaste kan op die voorste of op die agterste onderdakstoep ontspan.
Daar is gratis WiFi en parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel. Die eiendom huisves 'n vriendlike hond, Bindi. Bindi is 'n kruis tussen 'n Bokser en 'n Boerboel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Let asb. daarop dat ons geen selfsorggeriewe het nie, maar daar is eetplekke op die dorp wat ons kan aanbeveel. 'n Heerlike volledige Engelse ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar wat nie in die kamertariewe ingesluit is nie. Dit moet asb. die vorige dag bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Taki & Suki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
- Gaste dink 158 on Marlin het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Chintsa (Cintsa) Wildekus Oos-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang