Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

158 on Marlin

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Vanaf R775 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

158 on Marlin is in die dorpie Chintsa, net 300 m van die strand af. Die gastehuis bied gemaklike verblyf in 3 gastekamers in die eienaar se huis. Die eienaars woon ook in die huis.

Twee van die kamers het en suite-badkamers waarvan 1 onder is en 'n aparte ingang het. Die derde kamer het toegang tot 'n privaat badkamer. Daar is geen TV's of selfsorggeriewe in die kamers nie. Die gastehuis het 'n klein tuin met 'n plonspoel. Gaste kan op die voorste of op die agterste onderdakstoep ontspan.

Daar is gratis WiFi en parkeerplek vir 3 voertuie op die perseel. Die eiendom huisves 'n vriendlike hond, Bindi. Bindi is 'n kruis tussen 'n Bokser en 'n Boerboel. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Let asb. daarop dat ons geen selfsorggeriewe het nie, maar daar is eetplekke op die dorp wat ons kan aanbeveel. 'n Heerlike volledige Engelse ontbyt is teen 'n ekstra fooi per persoon beskikbaar wat nie in die kamertariewe ingesluit is nie. Dit moet asb. die vorige dag bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Elsa M
Saam met lewensmaat
5.0
Smaakvol. Die gasvrou is baie aangenaam. Die blyplek is keurig en netjies. Die ontbyt is heerlik.
Okt 2023
Delores P
Saam met lewensmaat
5.0
158 on Marlin is. Die eienaars Taki en Suki is baie vriendelik en behulpsaam. Ek was bietjie teleurgesteld dat die badkamer nie binne die kamer was ni...
Sien meer
Okt 2023
Tobie D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie oornagverblyf by baie aangename mense. 158 on Marlin is verseker 'n plek om na toe terug te gaan. Suki Kyriakos het ons baie vriendelik ontvang ...
Sien meer
Mei 2023
James & Mariet B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Was a great experience.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2023
Wayne V
Saam met lewensmaat
4.8
Great stopover and more. Suki made us feel very welcome with her great hospitality. Our room was spotless and we enjoyed the good quali...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Taki & Suki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
  • Gaste dink 158 on Marlin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R775
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marlin-rylaan 158, Chintsa-Oos, 5275, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6744bb44ee65a9716d637d1f40598cd8b5d21cc53ae3d10fdeaa427d13632a07449288a6941a442e3c1c98a473ddd31a77ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 158 Marlin Drive Chintsa East 5275 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.830619385394 28.112822876339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang