15onRaymond
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Rae Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Lindelwa N - Jul 2024
Algehele gradering
Good.
15onRaymond se terugvoer
Thank you, Lindelwa. It was a pleasure having you here.
Diané S - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing, gemaklik & skoon.
Shantel O - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Karen E - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike herinneringe.
15onRaymond se terugvoer
Karen, baie dankie vir dit, dit was 'n absolute plesier om julle hier te hê. Sien weer wanneer julle 'n wegbreek nodig het. Groete, Rae
Elize R - Apr 2024
Algehele gradering
Lekker gerus.
Pieter B - Jan 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Als was op hulle plek. Die cottage is pragtig.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Pieter. Dit was lekker om julle hier te hê. Groete, Rae
Kay-lee D - Jan 2023
Algehele gradering
There were a few items missing from the accommodation such as kitchen utensils however we felt safe & comfortable all the time. Would definitely recommend.
15onRaymond se terugvoer
Hi Kay-Lee
Thank you for your feedback.
Upon entering the unit after you guys left, I noticed that my cleaner put the little cabinet with all the kitchen utensil the wrong way back with the drawer facing to the wall. Sorry about that.
Sorry about the shower curtain, it has since been replaced.
I am glad you guys enjoyed your stay, would gladly have you back.
Charles M - Okt 2022
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Charles. Ek is bly julle het die tydjie by ons geniet. Groete, Rae
Tholsie N - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome accommodation.
Magriet B - Des 2022
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Pat P - Nov 2022
Algehele gradering
Interesting.
Lees meer15onRaymond se terugvoer
Hi Pat, thanks for this review. I am sorry this unit did not meet your specific requirements, however, the description and pictures on the website is a true reflection of this unit and indicates the number of rooms, types of beds as well as the fact that it comes with one bathroom only. Each group of guests has its own dynamics and it is therefore up to the guest to ensure that the characteristics is suited to their specific needs. Thank you for bringing the severity of the shower leak to our attention as none of or previous guests informed that the water actually ran into the living area. Kind regards, Rae.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Bertus R - Des 2022
Algehele gradering
Mooi maar teleurstellende gasheer.
Lees meer15onRaymond se terugvoer
Goeie dag en dankie vir die resensie.
Ongelukkig is Eskom buite ons beheer en as sulks kan ons nie verantwoordelikheid neem vir hulle foute nie, veral aangesien ons nie alternatiewe krag as n standaard adverteer nie.
Soos verduidelik, wanneer Eskom af gaan vir die lang beurtkrag periodes, verloor ons Netwerk a.g.v. die verskaffers wat afgaan en dis weereens buite ons beheer.
Met die Eskom toevoer fout na beurtkrag se opskorting het ek wel uitgegaan en n kragopwekker gaan kry en julle laat weet ons bring hom. Terwyl ek besig was om hom op te koppel om dit vir julle gemakliker te maak, het julle besluit dis n beter opsie om uit te gaan tot laat nag en as sulks het kragopwekker vir ure geloop met geen nut aangesien julle uit was en niks ingeprop het of aan gesit het gedurende die tydperk nie. Met julle terugkoms laat nag het julle gevra dat kragopwekker weer aan geskakel word sodat julle fone kan herlaai. Ek het gese nee aangesien ons bure sowel as ander gaste het om in ag te neem en dit sou onvanpas wees om daai tyd van die nag die kragopwekker aan te skakel.
Ongelukkig met Eskom se reparasie van die toevoer probleem het die hoofskakelaar na julle eenheid getrip en soos genoem is kragboks agter n skildery. Weereens soos menigmal genoem met beurtkrag is netwerke n probleem en julle kon ons nie kontak per telefoon. Julle kon wel die 3km na ons restaurant ry en ons daar vind, as ons nie tuis is, is ons by die restaurant. Probleem sou dan summier opgelos gewees het, soos die tv wat gees gegee het (hom in die reen vervang die minuut ek verwittig was van die fout).
Met ons terugkoms vanaf die restaurant, het jy die gasvrou aangevat oor die krag en ek het toe gese julle is meer as welkom om die perseel te verlaat en dat ons julle gelde eerder sal terug betaal. Jul het 'n terugbetaling van R900 van ons ontvang.
Die baklei waarna jy verwys was geensins dit nie, maar instede n mondelingse rusie tussen my en my vrou oor die feit dat ek wou he julle moet ontruim en sy jammer was oor die ongerief wat julle moes deurgaan a.g.v. bogenoemde. Daarvoor vra ons omverskoning en het nie besef dat die klank so ver gaan nie.
Gwen T - Des 2021
Algehele gradering
Very good.
15onRaymond se terugvoer
Thank you for this amazing review Gwen, it was such a pleasure having you guys here.
Jan B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie mooi skoon en veilig, kyk na sterre.
Jackoline B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie oulike en netjiese plek.
Vanesh T - Apr 2021
Algehele gradering
Great place to relax.
Nicola K - Mrt 2021
Algehele gradering
2 girls and and their dogs.
Kerry M - Okt 2021
Algehele gradering
Private, relaxing and excellent!
Samil P - Aug 2021
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Amilu M - Mei 2021
Algehele gradering
Amazing place, highly recommended
Ina D - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese skoon en lekkerbly plekkie.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Ina. Ek is bly julle was tevrede met die kothuis. Loer gerus weer in. Groete, Rae.
Johan R - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie Lekker!
Ilze V - Apr 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gasvry.
Amori M - Nov 2021
Algehele gradering
Huislik, gemaklik en privaat.
Elaine G - Aug 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Rene N - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en goeie diens. Dekor is baie mooi gedoen. Aircon was baie gerieflik.
Carla L - Jan 2021
Algehele gradering
Baie gemaklik en baie skoon en netjies.
Marlouw N - Des 2020
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
15onRaymond se terugvoer
Marlouw, dit was n absolute plesier om julle hier te he. Baie dankie vir die terugvoer en hoop om julle weer te sien. Groete, Rae.
Debbie T - Okt 2020
Algehele gradering
I was traveling with my mother who is 85 and accommodation was great
15onRaymond se terugvoer
Debbie, what an absolute pleasure meeting you and your mom. I am thrilled that you guys had a comfortable stay and would love to have you back. All the best, Rae.
Frans B - Nov 2020
Algehele gradering
Die kothuis bied goeie verblyf wat skoon en netjies is.
15onRaymond se terugvoer
Frans baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly jy was tevrede en hoop om jul weer te sien. Groete, Rae.
Martie F - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en plekkie skoon en tuintjie goed versorg.
Lees meer15onRaymond se terugvoer
Beste Martie, baie dankie vir jou terugvoer oor die kothuis. Jammer vir jul ongerief tydens jul kuier.
Ons het tydens die inperkings tydperk die kothuis se dak waaier vervang met iso-board om te help met verkoeling en isolasie, ons het ñ afdak opgesit buite om te verhoed dat geen son kan skyn op die muur wat jy genoem het asook die stelletjie in die eet area vervang om 4 mense te kan akkommodeer. Ons gaste verkies gewoonlik om buite te eet in die tuin maar vir die wat wel binne wil sit is daar nou voorsorg getref.
Groete
Tabitha A - Aug 2019
Algehele gradering
Beautiful.
15onRaymond se terugvoer
Tabitha, thank you for this amazing review! Hope to see you guys again.
Fredré D - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik.
15onRaymond se terugvoer
Fredrè, wat ń absolute plesier om Jou, Liner en jul twee woefs hier te hê, ons geselsies oor woefers en sommer alles het ek terdeë geniet. Alles wat mooi is vir julle en ek is seker ons gaan mekaar weer sien. Groete Rae
Jenny S - Jul 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Lees meer15onRaymond se terugvoer
Dear Jenny,
It was an absolute pleasure having you, Duncan and your 3 babies. To know that my guests were comfortable and happy is the best feeling ever. Really glad I met you guys and the chats were an added bonus :)
Miempie D - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Net wat mens nodig het.
15onRaymond se terugvoer
Beste Miempie, dit was ń absolute plesier om julle hier te hê, baie dankie vir die terugvoer en loer gerus weer in. Groet Rae
Yolandi N - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi en rustig, baie mooi versier en privaat.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Yolandi. Dit was ń plesier en jul en jul woefers hier te hê en ek is so bly dat jul tevrede en gemaklik was. Loer gerus weer in.
Beste groete,
Rae
Annelie V - Mei 2019
Algehele gradering
Baie rustig en gasvry, die plek is fenominaal.
15onRaymond se terugvoer
Beste Annelie,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is so bly dat julle lekker en gemaklik gebly het. Ek is seker Bella sal gou weer wil kom :)
Hoop om julle weer te sien.
Groete
Reta R - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie, reg vir 2 volwassenes en miskien 1 jong kind.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir die terug voer Reta. Dit was ń absolute plesier om julle hier te hê.
Groete,
Rae
Mariska D - Mrt 2019
Algehele gradering
Parys woonstel in Suid-Afrika.
15onRaymond se terugvoer
Ek is baie bly dat julle tevrede was met die verblyf en baie dankie vir die positiewe terugvoer Mariska :)
Groete,
Rae
Delary S - Jan 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
15onRaymond se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer Amanda, asook die geselsie voor jul vertrek.
Groete,
Rae
Vernon N - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld!
15onRaymond se terugvoer
Vernon, baie dankie vir jou en jou gesin se kuier, dit was ń plesier om julle hier te hê en hoop om julle weer te sien. Groete Rae
Petro H - Nov 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
15onRaymond se terugvoer
Petro, baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n plesier om jul hier te hê. Groete
Annelise L - Feb 2019
Algehele gradering
Fantasties.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Annelise, ek is bly julle het lekker gebly!
Groete,
Rae
Elsabé N - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Alta E - Jun 2019
Algehele gradering
Mooi en als wat jy nodig het.
15onRaymond se terugvoer
Beste Alta, baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly dat jul gemaklik gebly het en dankie vir die mooi woorde.
Groete
Rae
Sharon M - Apr 2019
Algehele gradering
This place is not safe for pets as the owner uses poison inside the flat.
Lees meer15onRaymond se terugvoer
Dear Sharon,
It is with devastation that I come to learn that your little girl had in fact consumed some of the rat poison. Upon entering the cottage the morning of your departure, I to my horror realised that one of the babies could have gotten behind the small space at the rear of the fridge and possibly consumed some of the rat poison. I phoned you immediately informing you of my concern at which point you put my mind at ease stating that they did not go behind the fridge and that you would be monitoring them.
I am truly sorry about this unfortunate incident and have taken the necessary precautions to ensure this never happens again. Please contact me if there is anything I can do from my side
Pieter S - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik mooi en netjies.
15onRaymond se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer Pieter. Ek is so bly dat julle gemaklik gekuier het en die lekker geselsie voor julle vertrek het ek terdeë geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete
Lize D - Des 2018
Algehele gradering
Mooi, gerieflik en baie netjies.
15onRaymond se terugvoer
Beste Lize, Baie dankie vir jou terugvoer. Ons gaste se gerief is ons prioriteit en terugvoer soos die is wat wys ons is op die regte pad. Loer gerus weer in. Groete Rae
Chantel A - Okt 2018
Algehele gradering
A beautiful, pleasant, clean place that is cosy, a home away from home.
15onRaymond se terugvoer
Thank you for this amazing review Chantel, it was a pleasure having you and Maddison. I am so pleased that you guys enjoyed your stay :)
Deleen D - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese plekkie!
15onRaymond se terugvoer
Beste Deleen,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer oor jul tydjie by ons. Ek is so bly dat jul gemaklik gekuier het. Loer gerus weer in.
Groete,
Rae
Tarien P - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is 'n oulike plekkie!
15onRaymond se terugvoer
Beste Tarien,
Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het lekker gebly.
Groete,
Rae
Vincent C - Aug 2018
Algehele gradering
Impressive neat unit combined with a friendly host.
15onRaymond se terugvoer
Dear Vincent,
Thank you for the good review, I am thrilled that you had an overall good experience.
Regards,
Rae
Rentia K - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflike en vriendelike diens in 'n pragtige plekkie.
15onRaymond se terugvoer
Beste Rentia, baie dankie vir die terugvoer. Dit is resensies soos die, waarna ons streef. Dit was wonderlik om julle te ontmoet en die lekker geselsies 'n bonus. Kom kuier gerus weer.
Riana D - Mei 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
15onRaymond se terugvoer
Beste Riana, baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons streef daarna om ons gaste se tyd by ons so gerieflik as moontlik te maak. Groete Rae
Trenesha P - Mrt 2018
Algehele gradering
Wonderful stay.
15onRaymond se terugvoer
Dear Trenesha, thank you for this wonderful review. I am so pleased that you had a good stay. Hope to see you again in the near future.
Roelien M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese diens, Rae het uit haar pad gegaan om dit spesiaal te maak. Plekkie skoon en geriewe uitstekend.
15onRaymond se terugvoer
Dear Roelien,
Thank you for this amazing review. I am thrilled that you had a pleasant experience at Mon Repos.
Deidre F - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies, huislik en baie oulik uiteengesit met baie vriendelike ontvangs!
15onRaymond se terugvoer
Beste Deidre, baie dankie vir die terugvoering. Ek is bly dat jul ń aangename tyd by mon repos gehad het. Spring gerus in as jul weer in die omgewing is. Groete Rae
Rene J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netjiese plekkie en baie vriendelike mense.
15onRaymond se terugvoer
Beste Rene, baie dankie vir die mooi woorde. Tevrede klieënte is waarna ons streef.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang