Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

15onRaymond

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

15onRaymond is 'n lieflike selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Scottburgh. Dis ideaal naby die strand geleë wat dit perfek maak vir 'n klein gesin of sakereisifers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en hangspasie vir gaste se bagasie. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die aparte badkamer. Linne word voorsien, badhanddoeke ook behalwe gedurende hoogseisoen.

Die oopplan leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met 2 stoele. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die verblyf is naby Crocworld Bewaringsentrum, Rocky Bay Oord en verskeie ander gewilde aantrekkings.

Rocky Bay Oord is net 5 minute se ry van Pennington af en bied diepseevisvanguitstappies, haaihokduik en 'n swemstrand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Lindelwa N
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Host was very friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Diané S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, gemaklik & skoon. Wat 'n pragtige, gemaklike & skoon plekkie! Ek & my gesin het ons kuiertjie terdeë geniet. Alles was net perfek! Ons sal be...
Sien meer
Apr 2024
Shantel O
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie oulike plek. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Karen E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike herinneringe. Ons het so lekker gekuier. Dit het soos ons eie huisie gevoel. Sal weer eendag wil gaan. Gasvrou was baie vriendelik.
Mrt 2024
Elize R
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Dit is 'n mooi en netjiese plekkie. Die vol DStv het baie gehelp met die reënerige dae. Ek sal die plek defin...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Rae Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 15onRaymond het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Raymondlaan 15, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dc900d8750dccdeef9c42af8581642242df030bfd6d4d2dd0f1445f31d79034d312e94dd193e6cbc7e4ff121162fa243147?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 3) 59 5 1 5 15 Raymond Avenue Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.303356235934 30.742467194796

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang