Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Brenton Park Sweet 16

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Brenton Park Sweet 16
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Elizma J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma J

Dit wat fotos weerspieel is dit wat jy kry. Sal beslis weer gaan.

Baie lekker gebly. Dankie.

Annshula S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annshula S

Ons het ons kuier ten volle geniet.

Dalk meer kleiner bakkies vir pap eet, want daar was nie. Die WiFi was voldoende, kon Netflix kyk met ons TV box. Die area is pragtig en so rustig. Net wat ons nodig gehad het.

Leona B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona B

Relaxing, peaceful and absolutely enjoyable.

Absolutely beautiful and peaceful place. Loved the animals roaming around right on your doorstep. We really enjoyed the stay and the place was absolutely family friendly.

Clive M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive M

Waarde vir geld.

Die blyplek is definitief waarde vir geld. Dit is ook vir natuurliefhebbers. Die plek om van alles te vergeet en jou batterye te herlaai.

Brenton Park Sweet 16 se terugvoer

Thank you for the nice review and we are so glad you all had an enjoyable stay.
We hope that you will visit again in the future.
Regards, Cheryl.

Brenton Park Sweet 16
Michaela F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela F

Wonderful spot.

Brenton Park is an amazing place to stay with buck and rabbits that roam around he property. The views from the hill are stunning, it is in a good location. Loved every minute of the stay.

Jessica D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D

Rustig, stil en met alles toegerus.

Almal het seker hul eie idee van wat mooi of goed of lekker is, maar vir ons was dit ideaal. Groot grasperke vir die kinders om op te speël, 'n klimraam en 'n swembad. Vroegoggend en laat middag as jy so deur die park loop, sien jy bokkies wat kom wei en dan is daar altyd die eende, hassies, verskillende voëls wat die area kom besoek. Dit is so lekker om by 'n plek te kom waar die ketel nie lek nie en wat regtig alles het wat jy sal benodig en wat ook in goeie kondisie is.

Brenton Park Sweet 16 se terugvoer

Dear Jessica,

Thank you so much for your very special review. We are thrilled that you had a relaxing, enjoyable, and comfortable stay. We hope to see you again in the future.

Kind regards,
Cheryl

Brenton Park Sweet 16
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kapt. Duthie-laan, Brenton Park 16, Lake Brenton, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f81689a2f45f4cdf864ef843d83051e29fa7c5317452390e87f5c88a369698866cfc9578adebe63ee43106a4cf5de957b89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Capt. Duthie Avenue 16 Brenton Park, Lake Brenton 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.058859335224 23.028409928084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang