16 Cabanas del Mar
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Leandrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Marinda L - Mei 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly.
16 Cabanas del Mar se terugvoer
Liewe Marinda, baie dankie vir jou fantastiese resensie. Dis vir ons 'n voorreg om julle gasheer te kon wees en is so bly julle het julle verblyf geniet en 'n heerlike tyd gehad het. Ons sien uit daarna om jou terug te verwelkom. Baie dankie vir jou vriendelike en gewaardeerde ondersteuning.
Riana R - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
16 Cabanas del Mar se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, ons sien uit na julle volgende kuier.
Groete
Leandrie
Bernice V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies & prakties.
16 Cabanas del Mar se terugvoer
Hi Bernice
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is jammer dat jy so voel oor die admin van 16 Cabanas Del Mar.
Dit is die sisteem wat ongelukkig moet gevolg word om die gasheer en gaste se veiligheid te verseker.
Die oord is baie streng met toegang beheer.
Dit gee jou ook die versekering dat jy nie gescam is soos baie gaste wat 'n verrassing kry nadat hulle betaling gemaak is.
Groete
Leandrie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ellcock-weg 39, Warner Beach, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang