Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Elements Beauty

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 67

Resensies 198

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 4 resensies vir 16 Elements Beauty
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lizanne P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne P

Huishulp se diens was tops. Het die huis baie geniet.

Luukse huis! Lekker!

Lindi N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindi N

A beautiful place with less to do once you are in.

No hot water, no electricity, gas stove was non-functional upon arrival, if we had planned on going out we decided not to because that would have been a nightmare with the gravel road. The 1st 24 hours were but the rest of the stay was a total flop, with no hot water, no electricity for a full day and no communication from the host or owner.

Wiandi B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wiandi B

'n Baie lekker huis maar kan sien die huis kort werk.

Die slaapkamer naby aan die kombuis se handvatsel van die deur werk nie van binne af nie so die deur kan nie toegemaak word nie. Daar was spinnerakke om elke hoek en draai, die braaier was ook nie skoongemaak voordat ons die huis besoek het nie. Dit het gelyk asof die huis nie skoongemaak is voordat ons hom besoek het nie. Die krag trip gereeld. Die huis was vol rotte, van die kombuis tot in van die kamers self. Kon nie die die stoep se deure heeltemak oop kry nie: mens sukkel teveel om dit oop te maak. Dit is 'n huis wat 10 mense kan vat maar daar is nie eers 8 van dieselfde glase, borde, messe, vurke, lepels of bakkies nie.

Rina C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina C

Heerlike gesinskuier met pragtige natuurskoon.

Elements 16 is 'n pragtige plek, met ruim kamers en pragtige meubels. 'n Groot versoek is dat daar meer groot bakke beksikbaar is vir die groot aantal mense wat dit akkommodeer. Ons kon nie 'n slaai maak in 'n groot genoeg bak vir 10 mense nie. Daar is ook nie groot oondbakke vir 'n paptert, bv. nie. Die bakke beskikbaar is te klein en net een van.

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 9, Elandsfontein-plaas, Cyferfontein-distrik, Cyferfontein-weg 440KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9d18a62b219b22e3d08565deda17c8730095a9c2e0c914257e88d96000ec50401d8dfad38cc7ac6322367ed21d359a3fed7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 Portion 9 Elandsfontein Farm Cyferfontein District, Cyferfontein Road 440KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.789374205717 28.129572574371

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang