Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Fleur Park

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleur Park 16, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

16 Fleur Park is 'n bekoorlike selfsorgkothuis wat ideaal geleë is in Fleur Park, Gordonsbaai. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van die strand met 'n wonderlike uitsig oor die see en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne vakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank met 6 stoele. Die sitarea is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel, 'n TV en 'n enkelbed. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 6 stoele.

Gaste het toegang tot 'n stoep met buite-eetmeubels en 'n ingeboude braai. Die stoep spog met 'n goeie see-uitsig. Gordonsbaai spog met doendinge soos visvang, winkelsentrums en 'n pragtige strand.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Eilene B
Gesin met tieners
5.0
Had a lovely weekend. Very nice weekend. The house was well equipped with the essentials.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Estelle L
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n rustige plekkie om te rus. Ja, die weer was ok lekker.
Jan 2024
Benjamin M
Saam met vriende
4.8
Awesome. It was very good. We had the best time ever.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Damian K
Saam met vriende
4.6
Awesome. It was a great stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 55

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Fleur Park 16, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 Fleur Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fleur Park 16, Faure Marine-rylaan, Gordonsbaai, Kaapstad, 8051, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb4e2ff5b9d78cf3763babee260e51bca4b712e9d99b95cdfb3e6d6f72a7f47e5894625e8fd7b9f179f53ef227035c2125d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 16 Fleur Park, Faure Marine Drive Gordon's Bay 8051 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.151494801346 18.860107966934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang