Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Mile View Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare-Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir 16 Mile View Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anica U - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica U

We had an amazing time.

Fantastic place and view. We will be back.

Liza F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza F

16 miles of happiness.

The house is cozy and beautiful. It has everything you need. The view is breathtaking! The host was absolutely wonderful. Highly recommend.

Aldoret F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldoret F

Uitsig om van te droom.

Die uitsig maak die plek! Die plek is gerieflik ingerig en ons sal vir seker weer daarheen gaan. Cara wat die check-in hanteer was baie vriendelik en behulpsaam.

Theresa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa S

Will be back soon!

Lovely stay, a beautiful view.

Henk H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk H

Wonderlike wegbreek en gul ontvangs.

Die eenheid is goed geleë en goed toegerus. Heerlike kuierstoep met kaggel/braaiplek en uitsig oor die see. Ideaal vir 2 volwassenes of 'n gesin met jong kinders, of hoogstens drie volwassenes as een nie omgee om op die stapelbed in die 2de kamer te slaap nie. Ons sal weer daar bly.

Lorenzo B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorenzo B

Beautiful view and a peaceful energy.

Kid-friendly and the beds are amazing to sleep on.

Amelia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia B

Baie rustig.

Lieflike uitsig en baie gerieflik.

Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Lekker gebly.

Kamers netjies en baie goeie ligging.

Anchane K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anchane K

Mooiste uitsig!

Baie gasvry, netjies en die uitsig is ongelooflik mooi.

Bertha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertha D

Baie lekker naby die hoofstrand met oulike roetes om te loop langs die kus.

Sien sterre.

Cilma S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cilma S

Heerlike plek vir familie!

Ons het lekker gebly in die eenheid. Dit het 'n mooi uitsig en is baie netjies en skoon. Die agente en huidshoudster was uiters behulpsaam. Dit is ook goed geleë!

Gerhard F - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard F

The view and location could not be better, it was stunning to sit on the stoep.

Very glad it is pet friendly as well. We really enjoyed it very much. Thanks so much. The only thing we might not be able to afford it again with our current situation (we have our own tourism business with mostly overseas clients).

Petru V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petru V

Gerieflik en lekker loopafstand na alles.

Lekker gebly, dankie. Sentraal geleë en gerieflike stapafstand na alles. Gasvrou, Cara, is baie behulpsaam en gaaf. Sal weer so maak.

Rebecca T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca T

Family Weekend.

A lovely get away, Lovely views and friendly welcome.

Lise O - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise O

Heerlik, fantasties, asemrowend met 'n ongelooflike uitsig.

16 Mile View was ongelooflik lekker en prentjiemooi. Ons het heeldag net op die stoep gesit onder die sambreel en die uitsig geniet. Ons wou nie ons sitplekke verlaat nie. Daar is n heerlike groot braai, baie gerieflike kombuis met alles wat mens benodig. Baie moderne decor wat dit nog net meer ekstra spesiaal last voel en lyk. Die spasie is baie gerieflik.

Yuliia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yuliia V

We enjoyed a lot.

I would recommend to the owner replace the throws, most of them had holes and they don't smell very fresh.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het dit baie geniet.

Ek sal die eienaar aanraai om die dekens te vervang, die meeste van hulle het gate in en ruik nie vars nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rimona T - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rimona T

Wonderlike plekkie. Beveel dit aan vir 'n lekker wegbreek.

Baie goed toegerus, mooi, skoon en baie lekker vir kinders. Ons het net 'n stort gemis. Ons is baie vriendelik ontvang.

Patsy W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy W

Fantasties in alle opsigte.

Pragtig en onbeskryflik lekker! Heerlik ontspanne!

Melissa M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Perfek geleë, uitstekende uitsig, het als wat jy benodig.

Ons het so lekker hier gebly, dit is perfek geleë en stapafstand vanaf die strand. Die uitsig is ongelooflik en die verblyf self het als wat jy benodig. Sal dié plek definitief aanbeveel.

Anna-marie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie S

Pragtige plek met mooiste uitsig.

Baie lekker paar dae in Unit B deurgebring. Eenheid het als wat nodig is vir selfsorgverblyf met ‘n groot stoep en braai-area. Ons het net ‘n stort gemis. Sal egter beslis weer daar gaan bly. Hoogs aan te beveel.

Marius B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Was ongelooflik lekker!

Die verblyf was ongelooflik lekker, en het aan al ons verwagtinge voldoen.

Ampie S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie S

Very relaxing and awesome view.

Neat. Relaxing. View. Braai.

Selwyn G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Selwyn G

Stunning position with great views and great accommodation.

Our first time in Yzerfontein and what a pleasant surprise. We thoroughly enjoyed our stay in very comfortable accommodation with DStv and WiFi. There is a lovely braai area which overlooks the ocean. We drove up to the West Coast National Park which is not far at all and saw the spectacular flowers in the open fields. We also cycled from the Langebaan gate right down to the Potberg entrance, a distance of about 38 km's. We were chased by a female ostrich so be a bit wary when cycling. All in all a great venue, with good service and lots to see and do. We will be back.

Caroline S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Baie lekker.

Mooi plek met great view.

Stephan G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan G

The house was comfortable, clean and had everything that one needed.

We had a wonderful long weekend at 16 Mile. The braai and stoep area was a winner with our family! Lovely sea view. Will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Huis was gerieflik, skoon en het als gehad was mens kon benodig.

Heerlike langnaweek by 16 Mile. Braai- en stoep-area was 'n wenner vir ons gesin! Pragtige see-uitsig. Sal beslis terugkom.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paula T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paula T

Lovely, clean accessible space, the pictures are accurate.

A lovely getaway, very close to the beach and restaurant. Everything is in good order and the house is very clean. Security in the downstairs apartment could be better.

Rhona E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhona E

Wonderfull

The pictures doesn't do the place justice - it's really an amazing space! It is beautifully furnished and if you are looking for a place where you and your family or you and a loved one can bond, this is the place to go to. The owners were very welcoming and friendly and that set the tone for our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik!

Die plek is baie mooier as die foto's - dit is asemrowend! Dit is mooi gemeubileer en as jy na 'n plek soek waar jy en jou gesin of geliefde nader aan mekaar kan kom, is dit die plek om na te gaan. Die eienaars is baie vriendelik en dit het die atmosfeer vir ons verblyf geskep.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elrese J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrese J

Fantasties!

Ons het so lekker gebly, die plek is pragtig en eienaars is baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly! Het baie lekker gerus!

John K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
John K

Baie mooi maar onprakties.

Ons was 4 volwassenes. Ons 2 studente-dogters moes 'n bed deel of een sou op die bank moes slaap. Dit was onaanvaarbaar. Die kombuis was baie beperk toegerus en ons moes konstant breekware en eetgerei was om dit te kan gebruik. Ons moes 2 keer vra vir toiletpapier aangesien ons net elke keer een rol gegee is vir 4 mense. Die oond het nie gewerk nie en dit het die eienaar 30 minute gevat om dit te laat werk nadat ons moes bel vir diens. Daar was nie pakplek vir ons kruideniersware nie en ons moes dit onder die wasbak bêre wat nie baie higiënies gevoel het nie. Daar was slegs 1 klein en 1 middleslag pot om mee te kook; geen slaaibakke, opdienbakke, mikrogolfoondbakke nie, so kook was beperk en moeilik. Badkamers het geen rakke gehad vir tioletware en grimering nie. Die bedlampie se elektriese koord was te kort en het konstant afgegaan. By ons aankoms was daar geen manier om te weet waar die ingang of aangewese parkering is nie. Ons moes na 'n lang onsekerheid die tuinier vra en hy het ons gewys waar om te gaan. Die enigste braaitang vir gebruik was vuil in die ou as van die braaiplek. Ons moes dit self was om dit te kon gebruik vir vleis braai.

16 Mile View Beach House se terugvoer

Hi daar
Jammer om te hoor julle het nie julsef geniet nie. Die webtuiste sê dat, bo is daar 'n koningings bed en onder 'n konings bed, as julle gesê het julle kinders kom saam dan kon ons die onderste konings bed opgemaak het in twee enkel beddens, maar die bespreking het net gesê 4 grootmense so ons het geen idee gehad nie. Daar is 4 van alles bo en 4 van alles onder en 'n skottelgoed wasser. Ek het nie gedink dit sou te min gewees het nie, ons sal dit aanvul. My ma het gery sodra jy gebel het oor die oond. Ek sal die potte en opskep bakke skuif onder die wasbak in sodat daar meer spasie is vir kruideniersware. Daar is 'n hout slaaibak en 4 opskep bakke bo en 3 onder. Die wit bakke kan in die mikrogolf gaan, maar ek sal nog aanskaf. Ewance is veronderstel om die braaiplek skoon te hou, ek vra omverskoning daarvoor. Daar was 2 rolle toiletpapier bo en 2 onder, dis selfsorg akkommodasie, as iets op is, is julle veronderstel om dit self te vervang. Ons het 'n bord laat maak en sal dit opsit. Al ons ander gaste was baie tevrede so ek vra omverskoning dat julle nie was nie.

16 Mile View Beach House
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 36, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmCALPRv1XfpU9UsislhsxOKPfwagdN1b7dAlQijTfLDvePsTzA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 36 Upper Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.345512694929 18.15788179636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang