16 Mile View Beach House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mare-Alet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Anica U - Aug 2024
Algehele gradering
We had an amazing time.
Liza F - Nov 2023
Algehele gradering
16 miles of happiness.
Aldoret F - Okt 2023
Algehele gradering
Uitsig om van te droom.
Theresa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Will be back soon!
Henk H - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek en gul ontvangs.
Lorenzo B - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful view and a peaceful energy.
Amelia B - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Andre D - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gebly.
Anchane K - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig!
Bertha D - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker naby die hoofstrand met oulike roetes om te loop langs die kus.
Cilma S - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike plek vir familie!
Gerhard F - Jan 2021
Algehele gradering
The view and location could not be better, it was stunning to sit on the stoep.
Petru V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en lekker loopafstand na alles.
Rebecca T - Sep 2020
Algehele gradering
Family Weekend.
Lise O - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik, fantasties, asemrowend met 'n ongelooflike uitsig.
Yuliia V - Jun 2019
Algehele gradering
We enjoyed a lot.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit baie geniet.
Ek sal die eienaar aanraai om die dekens te vervang, die meeste van hulle het gate in en ruik nie vars nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rimona T - Okt 2018
Algehele gradering
Wonderlike plekkie. Beveel dit aan vir 'n lekker wegbreek.
Patsy W - Jan 2018
Algehele gradering
Fantasties in alle opsigte.
Melissa M - Okt 2018
Algehele gradering
Perfek geleë, uitstekende uitsig, het als wat jy benodig.
Anna-marie S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plek met mooiste uitsig.
Marius B - Okt 2017
Algehele gradering
Was ongelooflik lekker!
Ampie S - Apr 2017
Algehele gradering
Very relaxing and awesome view.
Selwyn G - Sep 2017
Algehele gradering
Stunning position with great views and great accommodation.
Lees meerCaroline S - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker.
Stephan G - Jun 2017
Algehele gradering
The house was comfortable, clean and had everything that one needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Huis was gerieflik, skoon en het als gehad was mens kon benodig.
Heerlike langnaweek by 16 Mile. Braai- en stoep-area was 'n wenner vir ons gesin! Pragtige see-uitsig. Sal beslis terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paula T - Mrt 2017
Algehele gradering
Lovely, clean accessible space, the pictures are accurate.
Rhona E - Nov 2016
Algehele gradering
Wonderfull
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik!
Die plek is baie mooier as die foto's - dit is asemrowend! Dit is mooi gemeubileer en as jy na 'n plek soek waar jy en jou gesin of geliefde nader aan mekaar kan kom, is dit die plek om na te gaan. Die eienaars is baie vriendelik en dit het die atmosfeer vir ons verblyf geskep.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elrese J - Okt 2016
Algehele gradering
Fantasties!
John K - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi maar onprakties.
Lees meer16 Mile View Beach House se terugvoer
Hi daar
Jammer om te hoor julle het nie julsef geniet nie. Die webtuiste sê dat, bo is daar 'n koningings bed en onder 'n konings bed, as julle gesê het julle kinders kom saam dan kon ons die onderste konings bed opgemaak het in twee enkel beddens, maar die bespreking het net gesê 4 grootmense so ons het geen idee gehad nie. Daar is 4 van alles bo en 4 van alles onder en 'n skottelgoed wasser. Ek het nie gedink dit sou te min gewees het nie, ons sal dit aanvul. My ma het gery sodra jy gebel het oor die oond. Ek sal die potte en opskep bakke skuif onder die wasbak in sodat daar meer spasie is vir kruideniersware. Daar is 'n hout slaaibak en 4 opskep bakke bo en 3 onder. Die wit bakke kan in die mikrogolf gaan, maar ek sal nog aanskaf. Ewance is veronderstel om die braaiplek skoon te hou, ek vra omverskoning daarvoor. Daar was 2 rolle toiletpapier bo en 2 onder, dis selfsorg akkommodasie, as iets op is, is julle veronderstel om dit self te vervang. Ons het 'n bord laat maak en sal dit opsit. Al ons ander gaste was baie tevrede so ek vra omverskoning dat julle nie was nie.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper-weg 36, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang