Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Mile View Beach House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 36, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

16 Mile View Beach House is 'n selfsorghuis wat net 'n entjie van die dorp se swemstrande af is en die perfekte basis bied om die plaaslike area te verken.

Die eiendom bied verblyf in 2 aparte en privaat eenhede wat elk tot 6 gaste akkommodeer. Die slaapkamers het óf 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Albei eenhede beskik oor 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elkeen van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis met 'n mikrogolfoond, oond en yskas met die nodige toebehore om maaltye voor te berei. Geriewe in die huis sluit 'n TV, koffiemaker en haardroërgeriewe asook gratis WiFi-toegang in.

Die Wi-Fi is gekoppel aan 'n UPS-stelsel wat toegang verseker tydens beurtkrag. Alle gloeilampe is toegerus met herlaaigloeilampe wat vir 2 uur sal hou as dit goed gelaai word. Elke eenheid het ook 2 herlaaibare draadlose ligte wat snags gebruik kan word, sou daar beurtkrag wees.

Daar is ander geriewe soos 'n balkon, braai-area en buitelug-etegeriewe.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar en die huis is ideaal geleë, net 'n uur se ry vanaf Kaapstad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir 16 Mile View Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare-Alet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Upper-weg 36, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 Mile View Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper-weg 36, Yzerfontein, 7531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmCALPRv1XfpU9UsislhsxOKPfwagdN1b7dAlQijTfLDvePsTzA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 36 Upper Road Yzerfontein 7531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.345512694929 18.15788179636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang