Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 On Bree Unit 1713

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Eenheid 1713, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 469 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

16 On Bree Unit 1713 is 'n asemrowende selfsorgvakansiewoonstel in die veilige 16 On Bree-woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad se sakekern. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n sakereis óf vir toeriste wat die pragtige Moederstad wil verken.

Dié luukse woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat ook met 'n stort toegerus is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Hierdie sitkamer spog met asemrowende uitsigte oor die omliggende stad, wat dit 'n ideale plek maak vir 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie. Op die 27ste verdieping is daar 'n gemeenskaplike vermaakarea met 'n swembad en 'n kroeg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Breestraat 16, Eenheid 1713, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 469
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 469
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Eenheid 1713, Kaapse middestad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a05c3af36b18fd1f905179cacc36b96bccc4d840969c405f8d5bfe4fda2f794b681697ade82634e86ac3a5a071a155ed121?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 469 per nag (plek vir 4) 16 Bree Street Unit 1713 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91771 18.42152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang