Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 on Mountain

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir 16 on Mountain
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johann M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M

Flink diens, skoon en baie netjies, gemaklike bed, stil omgewing.

Sal dit hoog aanbeveel.

Santie B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

It was convenient 3 min away from the hospital.

Good but only sleep there.

Corinne V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne V

Very nice.

It was a pleasant stay.

Ina D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D

Ontspanne.

Ja, heerlik gebly. Baie goed geleë in Somerset-Wes. Stil omgewing.

Mark N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark N

Delightful.

Spacious, stylish and will accommodate all needs.

16 on Mountain se terugvoer

Thank you. It was lovely having you.

16 on Mountain
Carin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Rustig en veilig.

Toegerus met alles wat ons benodig gehad het. Baie skoon en slaaptyd was droomtyd.

Douwlene D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwlene D

Fabulous.

Baie lekker gebly. Plekkie is pragtig en netjies.

Maryne C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Maryne C

Lieflik.

Ons het baie lekker gebly. Net jammer die enigste badkamer is in die hoofslaapkamer.

Tania B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Ontspanne, koel en baie rustig.

Baie lekker gebly! Baie dankie vir julle gasvryheid.

16 on Mountain se terugvoer

Dis so groot plesier. Welkom terug enige tyd. Mooi 2024.

16 on Mountain
Surita V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surita V

Altyd vriendelik, rustig en veilig.

Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Perfek vir my.

Angie H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie H

Baie veilig, netjies, modern, niks kort gekom nie. Heerlik gebly en geslaap.

Ons het so lekker gebly, dankie vir jul gasvryheid en dat jul ons kon akkommodeer. Ek sal beslis 16 on Mountain aanbeveel. Netjies en skoon, het heerlik geslaap. Puik puik akkommodasie. Alles is daar, lekker buite area met groot kuiertafel en braai geriewe. Stunning plek.

Pauline O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline O

Rustig, skoon en netjies.

Ons het heerlik gebly by 16 on Mountain. My ma kan net kort entjies stap en hierdie plek was die perfekte plek. Ons kon voor die deur parkeer en alles is bymekaar en prakties. Die plek is super netjies, skoon en ook geleë naby die hospitaal. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Letitia T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia T

Perfect place to stay.

The location is great. It is clean and has everything you need. I love the decor too, it is very calming. The communication was great and the check-in and check-out process was very easy. I will definitely book to stay here again on my next visit.

Frikkie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie V

Waarde vir geld, netjies, goed deurdagte plekkie.

Waarde vir geld, netjies, goed deurdagte plekkie. Sal goed werk vir 'n gesin met twee kinders ook.

Chene B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene B

Lieflike woning.

Ons het hier kom oorbly na 'n werksfunksie. Baie mooi ingerig en wonderlike kliëntediens.

Marelize K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize K

Wat 'n verrassing. Dit was so mooi en netjies!

Ons het Heerlik geslaap. Kwaliteitbeddens. Beddegoed en ongelooflike vriendelike diens!

16 on Mountain se terugvoer

Baie dankie vir die tyd om ons te laat weet. Waardeer opreg. Welkom terug enige tyd. Groete.

16 on Mountain
Monica S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica S

Veilige area.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer daar gaan bly.

16 on Mountain se terugvoer

Julle is vreeslik welkom, Groete.

16 on Mountain
Nawaal M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nawaal M

Awesome stay.

Great accommodation and friendly service!

16 on Mountain se terugvoer

Baie dankie. Waardeer opreg.

16 on Mountain
Henry J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry J

Dit was baie lekker om daar te bly.

Fantasties. Ongelooflik. Uitstekend. Baie lekker gebly.

Janice G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice G

It was a good stay, only wish it could be longer. The place is exactly as per the pics.

It was a good stay, only wish it could be longer. The place is exactly as per the pics.

Wouter K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter K

Skoon, cosy, veilig en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het 'n vinnige toer deur die huis gekry. Alles wat nodig is, is in die verblyf. Daar was regtig niks wat ons nie gesoek het wat nie daar was nie. Ons sal vir seker weer van die verblyf gebruik maak in die toekoms.

Corlia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Gerieflike woonstel.

Die woonstel is netjies, goed toegerus en gerieflik. Die kuierarea buite is heerlik. Die slaapbank is bietjie ongemaklik om op te sit. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

16 on Mountain se terugvoer

Goeie dag.
Dankie dat jul ons laat weet oor die bank. Groete.

16 on Mountain
Febiola S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Febiola S

Dit was gemaklik. Ek voel tevrede.

Die plek was netjies en mooi. Ons kon lekker ontspan en die area is stil en veilig. Gemaklik vir groot mense.

16 on Mountain se terugvoer

Dankie. Was net n plesier om jul te hê.
Groete.

16 on Mountain
Jaco P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Dis 'n lieflike, skoon, lekker-bly plek, wat ons weer en weer sal besoek!

Die eienaars is uiters vriendelike mense en hulle gaan "above and beyond" om alles gemaklik te maak! Sal dit vir enige iemand met lof aanbeveel! Ons het vir 2 weke daar gebly met soveel gemak en gerusstelling! Dis pragtig, skoon en mooi stylvol en baie gemaklik ingerig! Dis in 'n pragtige omgewing naby als wat mens sou nodig kry! Ons kan absoluut niks fout vind en kan net met lof praat oor ons verblyf daar! Hoogs aanbeveel!

16 on Mountain se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde julle! Dit was so plesier om jul te hê. Sien spoedig weer. Groete.

16 on Mountain
Anita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Plekkie mooi skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly.

Janice G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janice G

Perfect for the family.

Lovely accommodation for a family, close enough to the beach and far enough for the quiet. Modern with everything you need, a wonderful shower. Definitely a go-to for Cape Town visits.

16 on Mountain se terugvoer

Thank you. You're welcome anytime. Have a blessed 2024.

16 on Mountain
Almari R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Almari R

Pragtig rustige plek met heerlike buitekuierplek.

Pragtig, ruim plek om in te bly. Die buitekuierplek is baie spesiaal. Net die volgende aanbevelings. Diefwering en 'n spieël vir 2de kamer. Dakwaaiers vir al die vertrekke aangesien dit baie warm was in die woonstel.

16 on Mountain se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer gestuur. Dit help ons om verblyf vir gaste selfs meer aangenaam te maak. Ons gaan verseker aandag gee aan die punte. 16 on Mountain groete.

16 on Mountain
Roger N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Roger N

Die slaapgeriewe was verskriklik goed toegerus en die rustigheid van die omgewing het my omvou.

Naby winkels en eetgeriewe wat 'n plus is asook die gevoel van veiligheid. WiFi-opvangs ongelukkig 'n probleem.

16 on Mountain se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en dat u laat weet het van die internet. Ons was nie bewus en sal werk maak daarvan.
Groete.

16 on Mountain
Wanda J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda J

Great.

Ons het dit baie geniet.

Danielle H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle H

Gemaklik, gerieflik, modern.

Die gasheer was wonderlik! Ons na 8 gearriveer en weer vroeg vertrek. Die slaapplek is netjies en baie skoon. Die stoep buite was heerlik vir ons oggend koffie. Neem kennis dat die badkamer in die hoofslaapkamer geleë is.

Marieta B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Uitstekend.

Net oornag, was uitstekend.

Anina H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina H

Baie mooi en alles wat jy nodig het.

Baie mooi verblyf wat smaakvol versier is. Sal definitief weer daar bly.

Billson Trucks B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billson Trucks B

Huis weg van die huis af.

Vriendelike ontvangs met aankoms, skoon, gemaklike en netjiese verblyf. Dit was net 'n absolute plesier om by 16 on Mountain te kon bly. Als en nog meer wat n mens kan nodig hê. Was 'n absolute plesier om daar te bly! Dankie 16 on Mountain. Ons maak beslis weer van julle gebruik in die toekoms.

Elsbeth M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsbeth M

It was a lovely stay. Accommodation is clean and suited our needs.

We were able to check in early which was great. The location was very convenient as well.

16 on Mountain se terugvoer

Vreeslik dankie vir die tyd geneem om die resensie te skryf. Ek waardeer opreg. Daar is pap bakkies vir volgende keer wanneer jul kom kuier.
Dankie vir die hulp daarmee. Geseënde res van 2022 vir jul.

16 on Mountain
Margitta D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margitta D

Pleasant and peaceful.

We arrived very late at night and still received a heartfelt greeting and service. We received a pleasant surprise to calm down our nerves and relaxed with a glass of wine on the house. Wow! That made us feel special. The apartment is comfortable and stylishly decorated. Thank you. We enjoyed our stay.

Fanie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S

Voldoen aan al my verwagtinge en meer.

Hoogs aanbeveelbaar!

16 on Mountain se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Was goed om u te ontmoet.

16 on Mountain
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 850
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d61e63794e2efa1ba53b83423b7851f1b26723cf5a9b6cd0c7f37245ba427b0351eedee56391312081dfcf2e2025f3bb8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 6 mense 36 5 1 5 16 Mountain Road Roandhay 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0801883 18.8611435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang