Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 on Mountain

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

16 on Mountain is 'n selfsorgeenheid wat grens aan die eienaars se hoofhuis in Somerset-Wes. Die eenheid het 'n gedeelde ingang.

Hierdie eenheid is geskik vir 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei en breekware het. Die kombuis lei na die sitarea wat 2 slaapbanke en 'n TV het. Daar is WiFi en lugversorging. Die leefarea lei na die skadustoep wat sitplek bied.

Daar is veilige parkeerplek en 'n gasbraai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Kobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en aangenaam. Plek is netjies en gebruikersvriendelik. Alles is netjies en gerieflik, en die eienaars doen moeite om te help waar hulle ka...
Sien meer
Jan 2025
Cecilia V
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice stay. The place was very clean and neat. I was impressed with the appliances and the amount of plugs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Lorraine D
Gesin met klein kinders
5.0
Goeie ligging, veilig, vriendelik en netjies. Ons het baie lekker gebly - skoon en netjies, perfekte ligging, en baie goed ingerig vir selfsorg. Vrien...
Sien meer
Okt 2024
Anton R
Gesin met klein kinders
5.0
Perseel was baie gemaklik, meubels en toebehore is nuut en baie netjies. Ja, was gemaklik en geskik vir gesin.
Sep 2024
Johann M
Saam met lewensmaat
5.0
Flink diens, skoon en baie netjies, gemaklike bed, stil omgewing. Sal dit hoog aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink 16 on Mountain het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergweg 16, Roandhay, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41d61e63794e2efa1ba53b83423b7851f1b26723cf5a9b6cd0c7f37245ba427b0351eedee56391312081dfcf2e2025f3bb8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 4 mense 41 5 1 5 16 Mountain Road Roandhay 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0801883 18.8611435

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang