Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

16 Parsonage Street - De Kothuize

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 241

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 35 resensies vir 16 Parsonage Street - De Kothuize
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Niel V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel V

Absoluut lekker.

Baie lekker soos vantevore.

Marna L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna L

Rustig.

Pragtige plek. Vriendelike diens.

Martha Sophia V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha Sophia V

Heerlike belewenis.

Alles is pragtig netjies en skoon. So mooi al die antieke meubels. Die straat waarin die huis is, is so pragtig.

Michiel P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel P

Netjies, ligging en mooi dorp.

Baie oulike en skoon plek.

Heine C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heine C

Enjoyable weekend. Will visit again.

Whole family enjoyed it very much. Old style house, however, clean and comfortable. Safe parking for cars, quiet and peaceful. Early occupation arranged with host. Good communication. Frontiers restaurant within walking distance was brilliant.

Francois J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Altyd lekker.

Ons bly altyd baie lekker by 16 Parsonage Street - De Kothuize (enige van hierdie huisies) en sal dit met graagte aanbeveel.

Hester M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Lekker lekkerder lekkerste.

Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Ons sal beslis weer in die kothuise gaan oorslaap.

Pieter K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter K

Ons was baie aangenaam verras oor hoe groot die eenheid was. Ons het baie lekker gebly en gaan beslis weer die einde September daar oorslaap.

Die eenheid was groot en ruim en het baie goed gewerk met sy toegeboude binnehof met ons twee honde kinders. Die restuarant oorkant die straat wat aanbeveel is was uitstekend en beslis die moeite werd. Baie dankie vir 'n wonderliek ervaring, ons gaan beslis weer daar kom bly.

Driekie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie D

Skoon, netjies en baie oulik met ordentlike beddegoed.

Goeie ligging, goed gemeubileerd, goeie linne. Ons het gesukkel met die afstandbeheer van die lugversorging. Kon dit nie aan die gang kry nie - sou 'n instruksiekaart waardeer het. Mooi gerestoureerd.

Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Skoon, netjies en vreindelik personeel. Sal aanbeveel.

Skoon, netjies en vreindelike personeel.

Adri J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri J

Baie aangename ervaring.

Vir 'n begin is Parsonage straat 'n pragtige "manicured" laan - met elke Kothuisie nuut geverf met die prentjie van die Drosdy Hotel aan bopunt en Reinethuis aan onderpunt. De Kothuize16 was 'n tuiste met alle geriewe, genoeg ruimte, goed ingerigte kombuis en binnehof! Hoogs aan te beveel!

Jacques D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

De Kothuize bly my voorkeur vervlyfplek in Graaff Reinett.

Sien sterre.

Elizma L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Skoon, netjies en pragtige huisie.

Pragtige, skoon en netjiese huisie sentraal geleë in die dorp. Ons het na die inkloktyd gearriveer en Linda het steeds moeite gedoen om ons te kom kry en oop te sluit.

Pieter K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Dit was weereens 'n plesier om hier te bly en ons sal dit weer binnekort doen.

Dit is ons tweede keer dat ons hier in die eenheid bly. Ons hondekinders is veilig binne die binnehof. Die eenheid het alles wat jy wil hê en nog meer.

Carl David L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Carl David L

Aangename ondervinding om in mooi gerestoureerde huisie te bly.

Alles mooi, gerieflik en ruim.

Tony K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tony K

Not bad, no good.

Very old-fashioned accommodation.

Esmaralda N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmaralda N

Heerlike verblyf.

Baie lekker oornag. Alles in huisie om self te braai en kos te maak, lekker courtyard vir kinders, maar die restaurant oorkant die pad se reuke het ons geroep.

Andrew C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Very nice, spacious stopover in a beautiful historic street.

The accommodation was spotlessly clean. Very spacious bedrooms with very comfortable beds. The living area and kitchen are well equipped and the outside paved area off the lounge/kitchen is a lovely spot for an evening braai/breakfast. Will definitely stay over again. We dined at the local restaurant "Pioneers" which had a vibey atmosphere, lovely waitrons and great food.

Gerda S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S

Mooiste outydse wêreld. Pragtig skoon en netjies.

Dit is regtig 'n besonderse huisie. Absoluut waarde vir geld.

Elma V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma V

Waarde vir geld.

16 Parsonage Street - De Kothuize bied waarde-vir-geld-akkommodasie. Die plekkie is pragtig gemeubileer en bied ook 'n buite kuierarea met braai. Skuins oorkant is die bekende Pioneer Restaurant wat heerlike geregte bedien. Ons sal weer van die akkommodasie gebruik maak as ons in Graaff-Reinet is.

Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Lekker oornag in die hartjie van Graaff-Reinet.

Die ligging is onverbeterlik en die huisie pragtig. Ons het met 'n motorfiets gereis en het dit by aankoms parkeer by De Kothuize se ontvangs en eers weer gebruik toe ons die volgende dag ontruim het. Die res van die tyd kon ons stap orals waar ons wou wees. Die binneversiering is outentiek uit die era. Gedeeltes het nog oorspronklike geelhoutvloere. Al die fasiliteite vir selfsorgverblyf. Twee goedjies het effens gepla. 1) Daar kort 'n kombuis sker en 2) daar sal bietjie na onderhoud omgesien moet word. Bv. die toiletsitplek behoort vervang te word en doen afbreek aan 'n andersins pragtige badkamer.

Monique B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

A wonderful little home away from home.

This little cottage surpassed our expectations. Very tastefully decorated, clean and extremely comfortable. A special experience to stay in such a historic home with a very central location in the historic part of Graaff-Reinet. Staff are excellent and run De Kothuize like a well-oiled machine. We would love to stay there again.

Lydia N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia N

Ideale verblyf op Graaff-Reinet

16 Parsonage Street - De Kothuize is 'n hanetreetjie vanaf Reinethuis geleë. Ou-wêreldse sjarme, baie netjies en gerieflike stap-afstand vanaf allerhande besienswaardighede. Daar is 'n oulike restaurant, The Pioneer, oorkant die straat.

Barno P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barno P

Kothuis baie netjies en stylvol gemeubileer. Alles het gewerk. Ideaal vir oornag of 2 dae se verblyf.

Pragtige, historiese dorp, maar soos enige plek deesdae in Suid-Afrika moet jy maar ekstra aandag gee aan persoonlike sekuriteit en voel dat jy heeltyd op jou hoede moet wees as jy alleen deur die mooi strate wandel.

Callie C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie C

Uitstekende verblyf.

Baie dankie aan Linda en Ina vir die manier waarop ons ontvang is. Die diens oor die algemeen is vyf-ster. Ons het sommer 'n ekstra nag oorgebly.

Wayne V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne V

Highly recommended for a stay in Graaff-Reinet.

Graaff-Reinet has a lot to offer. If you have time stay for a few days. De Kothuize is an excellent choice.

Isak H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Isak H

Lekker gebly en naby die hoofdorp.

Ons het ou herinneringe aan die huis en dit was lekker om daar te bly.

Elizabeth K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth K

Pragtige Karoohuis met droommooi dekor.

Heerlike verrassing met soveel spasie. Die huis was wonderlik toegerus. Die kamers lieflik. Sal weer hier wil bly.

Magda B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda B

Goed.

Lekker. Hou baie van die geskiedenis.

Gerda J - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Skoon, goed toegeruste verblyf.

Ons sal De Kothuize sonder twyfel aanbeveel. Dit is werklik goed toegerus en baie netjies.

Elize D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize D

Very nice accommodation. Clean and well equipped. Safe parking.

I love the feel of the old furniture and house and would definitely stay over again. Thank you to Lorana and Denise.

Ansie G - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Puik!

Personeel vriendelik en behulpsaam. Dit was ons eerste besoek aan De Kothuize, en wat 'n aangename verassing! Die ysmaker in die hitte was 'n wenner so ook die lugversorging, en ons kon die krieket kyk! Alles was blinkskoon, gerieflik en ruim. Die gratis bondel hout is baie waardeer. Niks word ontsien om jou selfsorg-akkommodasie so gerieflik as moontlik te maak nie. Sal beslis weer hier oorslaap.

Adri G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri G

Pragtige, netjiese en bekostigbare verblyf.

So mooi, voel asof ek teruggegaan het in tyd! Als was perfek en skoon! Net jammer ons tyd was so min!

Braam J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam J

Netjies, ruim, veilig.

Netjiese, veilige, ruim verblyf. Ideaal geleë naby winkels.

Therina S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Therina S

Ons het al baie keer in De Kothuize gebly en nog altyd baie lekker gebly. Vandat daar egter nuwe bestuur in die kantoor is, het ons al 3 keer by 'n onbemande kantoor aangekom.

As dit nie was dat hulle toevallig besig was om ons eenheid skoon te maak nie, sou ons waarskynlik nou nog voor die toe kantoordeur gestaan en wag het. Die volgende dag toe ons wou gaan klaar betaal, was daar ook niemand. Dit doen regtig baie afbreuk aan De Kothuize en skep 'n baie onvriendelike indruk.

Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parsonage-straat 16, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa9d27c34690a101fba0b423640047568875b7b3ddd0b4912ccee32211d4e6a7ba6686d0de1bdd963fd10119097cae2556d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 16 Parsonage Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.251354 24.53746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang